ongewone pap voor band (flat)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GSBoland

Race Dog
Joined
Aug 20, 2007
Messages
952
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
BMW R1100GS
hi daar dit is nou al die 2de keer dat ek dit oorkom voorband is reg en skielik pap laat dit toets en geen fout het n maand gery vanoggend gou mall toe en toe ek na die wd noob run gaan langs die pad hier gaan ons al weer flat sonder enige tekens behalwe die sloot wat nader kom en die kar wat uitswaai nou wat nou  :peepwall:
 
Top