Ons Was By Darling, Skattie! (Smiley se brief aan Geotraveller)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
In die restaurant is daar ‘n verhogie waarop Evita van haar vertonings hou.  

Windgat, een van haar katte, het vir so rukkie by Dusty Rusty en Nismark se tafel rondgehang  en toe op die verhoog gaan sit.  
 

Attachments

  • 100_9162.jpg
    100_9162.jpg
    56.8 KB
Die vertrek langs die teater en restaurant is “Die Wagkamer”.

Dis kompleet uitgevat met diep leunstoele waarin mens kan wegsak.  Foto’s, prente en skildery van Evita is oralste te sien en die boere kitch is nog in oorvloed.   
 

Attachments

  • 100_9199.jpg
    100_9199.jpg
    49.4 KB
  • 100_9164.jpg
    100_9164.jpg
    63.6 KB
  • 100_9166.jpg
    100_9166.jpg
    62.1 KB
  • 100_9171.jpg
    100_9171.jpg
    50.4 KB
  • 100_9178.jpg
    100_9178.jpg
    51.9 KB
Teen die pienk badkamermure was daar plakkate van vertonings opgeplak , sowel as uitgeknipte koerant artikels.
 

Attachments

  • 100_9167.jpg
    100_9167.jpg
    50.3 KB
  • 100_9168.jpg
    100_9168.jpg
    50.6 KB
  • 100_9169.jpg
    100_9169.jpg
    54.1 KB
  • 100_9194.jpg
    100_9194.jpg
    47 KB
Die volgende vertrek is ‘n video teater/ sitkamer.  Op daardie stadium was  ‘n video van Peter Dirk Uys, die eintlike man in Evita se lewe, vertoon. 
Die mure van hierdie vertrek was ook versier met foto’s en skilderye van Evita.   
 

Attachments

  • 100_9173.jpg
    100_9173.jpg
    48 KB
  • 100_9177.jpg
    100_9177.jpg
    46.6 KB
  • 100_9200.jpg
    100_9200.jpg
    67.4 KB
Langs die video kamer  is  daar ‘n area wat sou kon dien as ‘n kroeg of restaurant.  Baba pienk kompartemente het vir elke tafel privaatheid geskep.   
 

Attachments

  • 100_9174.jpg
    100_9174.jpg
    51.6 KB
As mens links draai beweeg mens uit die gebou na ‘n tuin toe.
 

Attachments

  • 100_9176.jpg
    100_9176.jpg
    98.3 KB
Hierdie paadtjie lei weer terug binne in die gebou, waar mens dit sien:
 

Attachments

  • 100_9201.jpg
    100_9201.jpg
    62.4 KB
  • 100_9180.jpg
    100_9180.jpg
    57.2 KB
Dit bring mens  terug na die voorgangsportaal van die restaurant

Die katte skildery is van al die katte wat my die perron bly
 

Attachments

  • 100_9184.jpg
    100_9184.jpg
    71.4 KB
  • 100_9185.jpg
    100_9185.jpg
    53.9 KB
  • 100_9181.jpg
    100_9181.jpg
    62.5 KB
Nismark en Dusty Rusty het geroosterde broodtjies vir middagete gehad.  Die porsies was groot en die kelderinne het nie op hul laat wag om die twee te bedien nie
 

Attachments

  • 100_9186.jpg
    100_9186.jpg
    68.7 KB
Hierdie foto is geneem by die ingang van die Museum/ Naseum
 

Attachments

  • 100_9267.jpg
    100_9267.jpg
    64.9 KB
  • 100_9204.jpg
    100_9204.jpg
    54.3 KB
Hier binne herhinner Evita die publiek aan die apartheidsjare met dinge soos soos briewe van die eerste staatspresident CR Swart, fakse van PW Botha, nota’s van Winnie Mandela, sowel as parlement foto’s van daardie tyd. 
 

Attachments

  • 100_9220.jpg
    100_9220.jpg
    35.8 KB
In die Naseum is daar drie groepering van kunswerke. Een is kuns deur plaaslike kunstenaars.

Kinderkuns


En Evita’s Great Master Collection, deur Nina van der Westhuizen.   Baie van die skildery lyk sommer baie bekend!
 

Attachments

  • 100_9208.jpg
    100_9208.jpg
    48.8 KB
  • 100_9207.jpg
    100_9207.jpg
    45.7 KB
  • 100_9206.jpg
    100_9206.jpg
    65.5 KB
  • 100_9212.jpg
    100_9212.jpg
    80.2 KB
:)
 

Attachments

  • 100_9209.jpg
    100_9209.jpg
    41.7 KB
  • 100_9210.jpg
    100_9210.jpg
    62.4 KB
  • 100_9213.jpg
    100_9213.jpg
    51.8 KB
  • 100_9214.jpg
    100_9214.jpg
    56.6 KB
Hier is ook ‘n sitkamer omring deur boekrakke en ou herhinnerige terwyl mens na nog van Pieter Dirk Uys se videos kan kyk. 
 

Attachments

  • 100_9219.jpg
    100_9219.jpg
    58.3 KB
  • 100_9260.jpg
    100_9260.jpg
    59.3 KB
  • 100_9222.jpg
    100_9222.jpg
    77 KB
Die naseum se agtereure lei na ‘n lieflike stoep.
 

Attachments

  • 100_9223.jpg
    100_9223.jpg
    70.1 KB
  • 100_9225.jpg
    100_9225.jpg
    66.2 KB
  • 100_9254.jpg
    100_9254.jpg
    46.4 KB
Sodra mens die bordtjie “Boerrassic Park” sien, is ‘n mens sommer dadelik nuuskierig.
 

Attachments

  • 100_9224.jpg
    100_9224.jpg
    75.7 KB
Dit herhinner mens dadelik aan die werk van New Betestha se Uil Vrou, maar die werk wat mens daar sien is op ‘n baie kleiner skaal en beeld die satire van ‘n nuwe Suid Afrika soustrein uit.
 

Attachments

  • 100_9244.jpg
    100_9244.jpg
    75.9 KB
  • 100_9227.jpg
    100_9227.jpg
    93.4 KB
Aan die stuur van sake sit  Nelson Mandela wat met ‘n bree glimlag op ‘n lokomotief. 


Agter hom is Thabo Mbeki op ‘n vliegtuig oppad na die buiteland

Tony Leon le agter hulle in sy kot

Volgende in die ry is Alan Boesak, wat sy bedrog en tronkstraf reputasie met hom saamsleep.

Winnie ry ook ewe lekker saam. Sy le in ‘n borrelbad waar daar bokant die water so ‘n stompie stukkie been en ‘n  sokker stewel uitsteek 

 

Attachments

  • 100_9228.jpg
    100_9228.jpg
    81.3 KB
  • 100_9232.jpg
    100_9232.jpg
    90.7 KB
  • 100_9233.jpg
    100_9233.jpg
    90.3 KB
  • 100_9235.jpg
    100_9235.jpg
    96.1 KB
  • 100_9238.jpg
    100_9238.jpg
    76.9 KB
Eugene Tereblance het die spul agterna probeer sit, maar hy’t van sy perd afgeval

Terwyl die hele petalje aan die gang is staan Evita  daar in ‘n nuwe Suid Afrika rok en wuif die soustrein ryers ‘n voorspoedige reis toe.
 

Attachments

  • 100_9240.jpg
    100_9240.jpg
    89.7 KB
  • 100_9237.jpg
    100_9237.jpg
    87.3 KB
Nog dinge in Boerrassic Park

n Ossewa wat die groot trek uitbeeld, is besig om onder deur ‘n Mc Donands teken deur te ry.

Tin en yster mensies beeld die landelike Suid Afrikaners uit.

Daar is ook heelwat tekens en borde uit die apartheidsjare  te sien. 
 

Attachments

  • 100_9250.jpg
    100_9250.jpg
    85.4 KB
  • 100_9247.jpg
    100_9247.jpg
    94.6 KB
  • 100_9248.jpg
    100_9248.jpg
    99.2 KB
  • 100_9243.jpg
    100_9243.jpg
    108.8 KB
  • 100_9245.jpg
    100_9245.jpg
    117.2 KB
  • 100_9246.jpg
    100_9246.jpg
    74 KB
Top