Very nice RR, as always.Mooi fotos
Jy kan by daai huis wes draai dan sluit daai pad weer by die Leeurivier pad aan. Al lyk dit soos 'n plaaspad.Shame ek wonder wat is die storie agter die verlate huis met palmbome. Lyk asof dit n pragtige plek op sy tyd was.
Enter your email address to join: