Difflock
Race Dog
Hi Chaps, laat ek weg trek met gister se RR maar sukkel om woorde te kry wat werklik beskryf hoe lekker dit was, dit is n kombinasie van Wilddog vriende (familie) :3some:, ysterperde, grondpad en stof opskop op ons platteland se paaie was onbeskryflik en is elke outride anders.
Daar was 8 bikes wat opgedaag het en ons was 9 saam Ingelsman as die enigeste dame/kameraman. Wil ook net vir my bike sponser Dups (BMW gs1200 30jr editon) vir die dag baie baie dankie se, ek waardeer dit opreg en kyk na jou goed soos my eie, my bike is in by Allan vir die hele final drive overall.
Ons van Kirkwood sou 7 bells sharp uit dorp gery het, 6:45 stuur ek vir Skaapkop n boodskap en kry een terug ons drink eers koffie by Dr Phill, ok sien jou daar na ons petrol opgevul het. Daaraan gekom kry lekker koffie waarna ek als uitmors (sorry) dus na ek Fenix vir die eerstekeer in n langtyd sien opdaag, right die tyd stap aan en nou pesel ons aan gestraand se braai (lekker tuisgemaakte wors daai Nelis). Ons gaan nou ry (amper soos ons gaan nou BRAAI), ons is oppad, trek eers 2 bakkies uit, ok sorry manne moet eers gaan petrol ingooi, eish chaps, wel ek en Skaapkop val so lank in die pad en hulle gaan agterna volg.
Laat ek vir jou se heated grips se m....r, die vinnger punte voel ek nie, maar op Paterson aangekom en groet weer die manne/vriende, Robo-kop, Bennie, jaybiker (haal my hoed af vir jou Jim, 70 odd yster se ek julle wat daai bike rond gooi soos Rossi hoor op n Medium tegniese na moeilike deel) en Attie die nuwe man. Ek en skaapkop was skaar daar toe sluit Nelis en Fenix ook by ons aan.
Na n vinnige koffie ry ons uit op die N10 in die rigting van Ailcedale, dit het al bietjie opgewarm en net voor Alicedale ry ons is digtemis in wat die temp so bietjie laat val, na ons op die grondpad klim van Alicedale in die rigting van Grahamstad begin dit ooptrek, met die spoed :snorting: wat ons amper uitvat so ons hou maar op ons kant van die pad.
Die lug is vars, die vervagting vir die dag al klaar daar, die stres stadig besig om te verdwyn en die landskap pragtig. Verder af in die pad draai ons links af op die Highlangs pad om n pitstop te vat by die welbekende Artige train brigde en net n verskoning om weer te gesels.

Attachments
-
IMG_1329.JPG58.1 KB · Views: 463
-
IMG_1333.JPG67.6 KB · Views: 464
-
IMG_1338.JPG82.9 KB · Views: 464
-
IMG_1339.JPG85.1 KB · Views: 455
-
IMG_1342.JPG84.5 KB · Views: 474
-
IMG_1352.JPG83.5 KB · Views: 450
-
IMG_1356.JPG58.4 KB · Views: 463
-
IMG_1360.JPG227.9 KB · Views: 475
-
IMG_1362.JPG113.4 KB · Views: 450
-
IMG_1328.JPG77.8 KB · Views: 465