GSBoland
Race Dog
hi almal. op n trip het iets gegaan op my bike. trek die kopelaar en als is stil. los dit en grrrrrrrr soos n ou bedford trok. waar in die weskaap kan ek dit laat nagaan. ek bang om daar te krap. wel beste dag verder eepwall: