RECCE in die rigting van die Winterberge.....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie vir die deel!    :biggrin:

Lyk of julle dit baie geniet het  :thumleft:  wou regtig saamgery het (het Mei maand laas n behoorlik n trip gedoen)....maar, werk werk werk  :mad:

Hoop om almal by Winterberg te ontmoet  :ricky:

Well done Twe Twe, Laban en kie  :thumleft:  :biggrin:  :ricky:
 
….shot hier’s my tjirp…….Vrydagmiddag  weg by die huis…via Riebeek Oos….gou by Tiekiedraai aan …bevestig waar die Kimbo is……geen sweet,,,,,deur die eerste hek….op en af oor die hobbels…..en toe ruk iemand die spinnaker af…..kiel inspeksie….Honda-on-call…’n sonsondergang……..Andries en sy buurman tot die redding……. Twe-Twe gaan boek my in……jirre die plek is te netjies….Andries en die res van die familie kom braai vleis…… vroeg oggend is Twe-Twe daar……maak koffie en daar gaan ons……namiddag help Twe-Twe my pak……..linkerknieg…moertoe…… wil nie werk nie…….kry Dr instruksies oor die gebruik van Voltarens….hekke word oop gemaak……via Riebeek Oos terug huis toe…….giggel-giggel……..want die Kalkoene se…….”allehoennersishoere”……….en die Ganse vra……..”waarishulle…..?

Die portrette vertel……

Wat by die Kimbo gebeur bly by die Kimbo…….gaan kuier gerus……maar vokit daai lakens is te wit….!

Kalligrafie…….die kan ek nie………hiehaa……!



;)
 

Attachments

  • kielinspeksie.jpg
    kielinspeksie.jpg
    354.1 KB
  • oncall.jpg
    oncall.jpg
    336.2 KB
  • endiesongaanonder.jpg
    endiesongaanonder.jpg
    249 KB
  • rooktyd RO.jpg
    rooktyd RO.jpg
    336.8 KB
nog 'n portret of twee....... ;)
 

Attachments

  • ingeboek.jpg
    ingeboek.jpg
    296.9 KB
  • disoggend.jpg
    disoggend.jpg
    332.1 KB
  • kimbo1.jpg
    kimbo1.jpg
    352 KB
  • oggendkoffie.jpg
    oggendkoffie.jpg
    220.8 KB
...die waarheid....
 

Attachments

  • kopstukke.jpg
    kopstukke.jpg
    215.5 KB
  • instruksies.jpg
    instruksies.jpg
    151.7 KB
  • diedokter.jpg
    diedokter.jpg
    110.5 KB
  • padnakimbo.jpg
    padnakimbo.jpg
    102.4 KB
..niks anders dan die waarheid......
 

Attachments

  • etoll.jpg
    etoll.jpg
    101.6 KB
  • kimbo3.jpg
    kimbo3.jpg
    124.3 KB
  • legover.jpg
    legover.jpg
    81.2 KB
  • meerkathonda.jpg
    meerkathonda.jpg
    132.5 KB
  • giggelgiggel.jpg
    giggelgiggel.jpg
    120.5 KB
Top