tiffie
Race Dog
- Joined
- Jul 9, 2013
- Messages
- 1,138
- Reaction score
- 0
- Location
- Jeffreysbay Eastern Cape
- Bike
- BMW R1200GS
vanoggend nege uur stop molomolo met sy 800gs en net na homwhite rhino met sy ktm990
ons trek weg loerie se rigting
nie lank nie enons op die eerste grondpad. njamie. nou kan ek sien wat ga die 1200gs maak.
stunning. ek daar teen n berg af agter die 800 en990 aan. sweet oor die klippe tot onder en weer oor die klippe tot bo.
die ride was stunning gewees. omtrent 80% was grondpad.
moet se die nuwe anakee 3 agterop afgeblaas tot by 2.2bar en anakee2 voor op 1.6 bar werk baie nice. die anakee3 het nie een keer geglip of enige iets nie.