Fenderbender
Race Dog
- Joined
- Oct 7, 2006
- Messages
- 4,083
- Reaction score
- 268
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Kom ons sit vir die ding wiele aan dat hy kan loop . Dis mos darem weer n slag tyd om ou vriende te sien en nuwes te maak . Dui so min of meer aan wie die Vry. aand al daar gaan wees . Dit maak dit net makliker vir Eugene . Soos ek kan aflei is 20-21 Des. die datum wat meeste manne pas . Kom ons maak tentatief n lys sodat ek met Veldtie kan reel en die datum vasmaak .
Naam Vrydagaand Saterdagaand
1. Fender nog nie seker JA
Naam Vrydagaand Saterdagaand
1. Fender nog nie seker JA