Buzzlightyear
Grey Hound
One of the riders that went on the trip to Middelpos last weekend had an accident on the way back, and unfortunately passed away yesterday.
Condolences to his family and friends
Moto-Avontuur vriende
Baie dankie vir julle bywoning van ?n baie lekker Middelpos rit.
Maar ongelukkig met die terug rit, so +/- 20km voor die teerpad begin, naby Ceres het
een van die ryers (Johan Pepler van Franschhoek) ?n erenstige ongeluk met sy motorfiets gehad.
Hy is ongelukkig gisteraand oorlede. Die begrafnis is Vrydag 16 Maart 2007 om 10h00 in die NG Kerk Franschhoek.
Moto-Avontuur vra dat so veel as moontlik van julle wat die rit bygewoon het, ook die begrafnis diens sal bywoon.
Kom met julle motorfietse, wat hy was ?n groot motorfiets liefhebber.
Volgens Sarel Swart, ?n vriend van Johan, het hy die rit baie geniet en het ges�ª, dat hy nie een rit wil uitsit nie.
Kom ons ondersteun Johan se familie.
Groete
Gerrit Steyn en Mouton van Zyl
Condolences to his family and friends