Dusty Rusty
Grey Hound
Jeez Whizz mense!
Dit kan nie net ek en Sardine wees wie se stere so seer raak op die DR's nie! Nee wag so bietjie, seer is nie die regte woord nie, lam, dood, aan die slaap beskryf dit beter!
Wat doen julle ouens?
'n Airhawk gaan nie werk nie want dan gaan die fiets te hoog wees. Wat stel julle voor? Skaapvelle en kralletjies oortreksels?