Seweweekspoort & surroundings - 3 dogz

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dit was ons middag ete... kan nie glo julle het my bulliebeef laat eet nie  :eek:
 

Attachments

  • P4250292 Edit.JPG
    P4250292 Edit.JPG
    110.7 KB
Dizzy Dolphin said:
Oeps, verkeerde foto geplaas  :redface:

Daai lyk na 'n "gourmet" ete.  :drif:
...en in daardie setting - wie kan nou kla??
 
Hitman said:
Dizzy Dolphin said:
Oeps, verkeerde foto geplaas  :redface:

Daai lyk na 'n "gourmet" ete.  :drif:
...en in daardie setting - wie kan nou kla??

;D Seker net ons vrouens bullie beef is nou nie juis smaaklik nie, dink die pasta sou lekkerder gewees het met net die tamatie smoor oor  :pot:
 
Top