Sommer just a ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekke lekke my partner.... ::) ::)

Daai grys bike is darem mooi he... :mwink: :mwink: :peepwall: :imaposer: :imaposer:
 
The TRANSPORTER said:
Lekke lekke my partner.... ::) ::)

Daai grys bike is darem mooi he... :mwink: :mwink: :peepwall: :imaposer: :imaposer:

Ja nee hy is hoor  :thumleft:

Net daai govener try uithaal  :ricky:  :imaposer:
 
Eendag sal dit nogal avontuur wees om die agter paaie te ry.  Baie lekker trip daai gewees
 
Lekker Pierre en Chris! Lovely trip, wat is nou mooier en lekkerder as daai "vragskepe" op 'n oop stuk gravel?  :drif:
 
The TRANSPORTER said:
Lekke lekke my partner.... ::) ::)

Daai grys bike is darem mooi he... :mwink: :mwink: :peepwall: :imaposer: :imaposer:

Grys bike ??? Waar ???

Ek dag dis 'n black 'n white photochop van die rooie :peepwall:

Terg maar net... :thumleft:

Mooi ride manne. Ek is nogal van die skool - ek haat planne en skedules (is van nature moerse lui ook nog) en dis die tipe ride wat ek nou sal kan doen...ai, die tyd en geld tog...
 
Manic said:
Daar het ons n stuk vleis gekry en n rukkie gekuier en toe terug na die Tronk toe waar ons gaan le en gesels het tot laat.

GSAPhilippolisRide020.jpg


Sel was ons kamer gewees. Heng maar die matrasse was net KLIPhard hoor phew!!!

Gelukkig vir die dorp se mense......ten minste was hulle veilig vir die nag >:D

Lekker ride en RR!!
 
Daai kleine dorpie met die allermooiste skotse en oorsese uitruilstudente....so raak gekuier in die pub...aye wou nog altyd in die skotse hooglande le.... :mwink: :peepwall: :imaposer: :imaposer:
 
Top