Sommer Net So Bietjie Gatskuur

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanks vir almal se replies en dat julle 'n lekker trip saam met my geniet het.

Was so net oor die 300km vir die dag.
 
Jy maak my jaloers  :ricky: -  :thumleft:
 
dual said:
Jy maak my jaloers  :ricky: -  :thumleft:

Ironies genoeg is dit jou XT ryery, en hoe ek sien dat jy dit geniet het, wat my jaloers gemaak en die eerste keer die idee in my kop gesit het dat hierdie die regte bike is  :ricky: Onthou toe ek laasjaar met jou gechat het oor hoe hy sal pillion ?
 
Dankie, so ek kan darem iewers iemand inspireer, dis 'n lekker fiets  :thumleft:
 
Jy was lus vir gatskuur - sommer hier by my ook verby. Oesterbaai. Nice fotos.
 
Dankie vir die fotos deel Jup. Pragtige wereld daai!
 
Dink my volgende af dag gaan ook sommer n "day ride" word Lekker man en Mooi foto's. :ricky: Waste voor band het jy daar op jou bike?
 
houbie said:
Dink my volgende af dag gaan ook sommer n "day ride" word Lekker man en Mooi foto's. :ricky: Waste voor band het jy daar op jou bike?

Metseller Karoo 2.
 
Top