grim101
Race Dog
Wil net by julle hoor hoe lank hou julle strom se steering head bearings. Ek het myne al 2 keer gedoen in 2 jaar. En hulle hou net een grondpad trip.
Op die oomblik is hulle weer nie reg nie. Kan voel daars ñ speling as jy oor rowwe pad gaan. Is daar ñ ander manier of beter bearings om in te sit as die gewone stock bearings?
Sal like om sy hele voor suspension sommer te vervang met iets anders. Dis vir my sy swakste punt op rowwe paaie :'(
Sent from my SM-G930F using Tapatalk