Thunderlinde
Race Dog
Is daar enig iemand wat vir my n paar goeie roetes kan aandui?
Ek is van plan om die 28ste Desember, vanaf die Strand, tot in Witsand/Infanta te ry.
So veel as moontlik grondpad. Lekker scenery roetes. So n 5/6 ure trip.
Laat weet asb!!!