Difflock
Race Dog
Dankie aan almal wat vandag op so kort kennisgewing opgedaag het vir n fantastiese sunday ride. Ons was 10 honde op 9 bikes en Dutchman81 wat ons op Somerset-East gejoin het vir n lekker sondag middag ete met pics wat sal volg.
Ek wou n trip doen voor ons Bash toe sou gaan en het dit toe op Planning a Ride geplaas om te sien of daar Honde is wat sou belangstel. Ek was regtig verbaas toe ons almal by Paterson saam trek vir die ride.
Vandag se ride was nogal interesant met in so kort afstand 378km dat mens van see, berge (Alicedale), waterdriffies en oop effens karoo omgewing gehad het.
Bly om PE honde (Jules, Li, Daskop) te geontmoed het en non dogs (Felix, Jaco, John) wat na die trip gaan aansluit by WD's. Dankie ook vir die Kirkwood span wat so getrou ondersteun (4 Kays, Skaapkop) staatmakker en Bie ons maag spiere was seer, dat die manne dit self bevestig :imaposer:

Attachments
-
2013_04_28_IMG_7843.JPG182.1 KB · Views: 290
-
2013_04_28_IMG_7844.JPG222.6 KB · Views: 289
-
2013_04_28_IMG_7845.JPG213.8 KB · Views: 286
-
2013_04_28_IMG_7847.JPG213.3 KB · Views: 287
-
2013_04_28_IMG_7849.JPG223.3 KB · Views: 286
-
2013_04_28_IMG_7852.JPG222.1 KB · Views: 281
-
2013_04_28_IMG_7854.JPG130.2 KB · Views: 281
-
2013_04_28_IMG_7837.JPG186 KB · Views: 293