Sundays River Sundays Run

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Ontvang n oproep van Keith Barbier, Difflock wil jy gaan ry ek dink hmmm wil net die Engelsman vra (reel gou n kinder oppasser en ons is in). Keith bel vir Lukas en sê dat ons gaan ry en so antwoord Lukas (Waarheen ry ons :imaposer:) Ons sal hier van Addo die oggend ry en die span ontmoet op Kirkwood en dan van daar na Enon, Zuurberg(Koffie/Stearing Damper) en n Lunch nuttig op Addo by Lenmore Resturant.
Die eerste 4 kiekies is waar ons bymekaar gekom het en net bietjie nuus uitruil, koek resepte, kg opgetel en hoe min ons gery het die vakansie :imaposer:, jy kan sien in die 4de foto dat die honde die koelte opsoek, min weet ond dit gaan nog warm word.
Van die 5de Kiekie saal die Honde hul Yster perde op en oppad na Enon.
 

Attachments

  • 2013_01_13_IMG_6295.JPG
    2013_01_13_IMG_6295.JPG
    187.8 KB
  • 2013_01_13_IMG_6298.JPG
    2013_01_13_IMG_6298.JPG
    180.6 KB
  • 2013_01_13_IMG_6302.JPG
    2013_01_13_IMG_6302.JPG
    186.9 KB
  • 2013_01_13_IMG_6303.JPG
    2013_01_13_IMG_6303.JPG
    137 KB
  • 2013_01_13_IMG_6304.JPG
    2013_01_13_IMG_6304.JPG
    180.1 KB
  • 2013_01_13_IMG_6305.JPG
    2013_01_13_IMG_6305.JPG
    172.4 KB
  • 2013_01_13_IMG_6306.JPG
    2013_01_13_IMG_6306.JPG
    124.7 KB
  • 2013_01_13_IMG_6309.JPG
    2013_01_13_IMG_6309.JPG
    143.1 KB
  • 2013_01_13_IMG_6310.JPG
    2013_01_13_IMG_6310.JPG
    92.1 KB
  • 2013_01_13_IMG_6291.JPG
    2013_01_13_IMG_6291.JPG
    153.1 KB
Right hies nog, cater vir die kykers vannaand.
1ste was die Enon Moravies Kerk, ingewy op 12 Mei 1821, ons is toegelaat om voor die diens wat 10:30 sou begin n paar Kiekies te neem. Wel ons eie Ds Mulder het gou sy keel skoon gemaak met n proeflopie op kiekie no4.
Kiekie no.5 is ons oppad na Zuurberg Hotel vir n Boere Troos en n Stearing Damper
 

Attachments

  • 2013_01_13_IMG_6329.JPG
    2013_01_13_IMG_6329.JPG
    119.8 KB
  • 2013_01_13_IMG_6348.JPG
    2013_01_13_IMG_6348.JPG
    205.4 KB
  • 2013_01_13_IMG_6344.JPG
    2013_01_13_IMG_6344.JPG
    100.2 KB
  • 2013_01_13_IMG_6342.JPG
    2013_01_13_IMG_6342.JPG
    161.1 KB
  • 2013_01_13_IMG_6334.JPG
    2013_01_13_IMG_6334.JPG
    104.5 KB
  • 2013_01_13_IMG_6333.JPG
    2013_01_13_IMG_6333.JPG
    110.6 KB
  • 2013_01_13_IMG_6324.JPG
    2013_01_13_IMG_6324.JPG
    145.5 KB
  • 2013_01_13_IMG_6322.JPG
    2013_01_13_IMG_6322.JPG
    131.9 KB
  • 2013_01_13_IMG_6316.JPG
    2013_01_13_IMG_6316.JPG
    226.5 KB
  • 2013_01_13_IMG_6312.JPG
    2013_01_13_IMG_6312.JPG
    211.8 KB
Nee kyk, Sondag was nie baie ATGATT vriendelik nie, maar ek sien julle is almal baie getrou!  :deal:

Lyk na 'n lekker trippie!  :thumleft:

Kan net nie agterkom waar daardie eerste bymekaarkom plek is nie?
Gooi nog kiekies!!
 
Zuurberg wat voor lê, pragtig uitsig van bo, was donkie jare gelede die Hoofpad na Blomfontein en was die Zuurberg Hotel baie besiger as op hede maar nog steeds n pragtige plek om net te kom afskakel.
2de Kiekie is manne op ander perde wat nog nie agter gekom het dat n mens die mooi plekke vinniger sien nie sonder moeite. 5de Kiekie sit ons op die oulikste stoep waar ons die Boere Troos/Stearing Damper geniet en net lekker bollie praat, kop skoonmaak voor die week weer begin. Kiekies na dit is ons oppad Addo Lenomore toe en dan huis toe, lekker aand chaps en Keith jy kan maar n paar kiekies gooi met die comments :eek7:
 

Attachments

  • 2013_01_13_IMG_6358.JPG
    2013_01_13_IMG_6358.JPG
    136.6 KB
  • 2013_01_13_IMG_6364.JPG
    2013_01_13_IMG_6364.JPG
    166.9 KB
  • 2013_01_13_IMG_6374.JPG
    2013_01_13_IMG_6374.JPG
    119.8 KB
  • 2013_01_13_IMG_6378.JPG
    2013_01_13_IMG_6378.JPG
    239.3 KB
  • 2013_01_13_IMG_6393.JPG
    2013_01_13_IMG_6393.JPG
    161.9 KB
  • 2013_01_13_IMG_6402.JPG
    2013_01_13_IMG_6402.JPG
    125.6 KB
  • 2013_01_13_IMG_6405.JPG
    2013_01_13_IMG_6405.JPG
    111.2 KB
  • 2013_01_13_IMG_6417.JPG
    2013_01_13_IMG_6417.JPG
    124.2 KB
  • 2013_01_13_IMG_6428.JPG
    2013_01_13_IMG_6428.JPG
    210.4 KB
Mooi so Difflock, sal maar kyk of ek vanaand 'n paar fotos kan opsit
 
Keith Barbier said:
Mooi so Difflock, sal maar kyk of ek vanaand 'n paar fotos kan opsit
:sip:
Hello Mnr Barbier waars die ander foto's. :patch:
 
Knucklhead said:
baie baie dankeeee..virrie uitnodigen!!   :biggrin:
Hokaai  :eek7: dit was so vinnig, Keith het n gebel en gevra. Waar bly jy dat ons jou volgendekeer kan laat weet?
 
Knucklhead said:
Ek bly in Uitenhage..
Reg, daar is twee trippies in feb, 9 Feb gaan die Kirkwood span na George se ou karre kyk, hul slaap oor daar en kom sondag terug of soos ek gaan na die Border Dogs sleep over op Middleton die 9de en val by die PE dogs monthy out ride aan die 10de op Paterson.
 
Lekker my mens  :thumleft:

Ek raak sommer nou lus vir so ou stearing dampertjie  :drif: Te warm hier in my offies  :dousing:
 
Difflock said:
Knucklhead said:
baie baie dankeeee..virrie uitnodigen!!   :biggrin:
Hokaai  :eek7: dit was so vinnig, Keith het n gebel en gevra. Waar bly jy dat ons jou volgendekeer kan laat weet?

Ek kyk ook maar die ding. My bike is altyd reg en ek kan kort kennisgewing doen. Kieth weet waar om my in die hande te kry  :deal:
 
Knucklhead said:
jup laat dit n blerrie les wees virrie oens!!  :deal:
Dus reg manne, ek sal julle persoonlik in kennis stel van die volgende trippy.
 
Mooi wêreld daai!  Hel ma daai Barbier het min hare >:D  En ja Barbier jy weet wa om my te kry vir jou vlge trip :thumleft:
 
Jammer Maats, maar ek werk daagliks by die AFCON "k%%" in PE.

Die foto's is op my rekenaar by die huis.

Ajax, moenie prrat van die baie hare nie - g'n wonder jy dra altyd 'n hoed :imaposer:
 
Is OK. Dit sou in elk geval lekkerder gewees het om daar te kon gewees het as om na foto's te moet sit en kyk  ???
 
Top