Dusty Rusty
Grey Hound
Saterdag oggend het 'n paar van ons Wilddogs by die Winelands Engin Vulstasie ontmoet om pad te na die Tankwa Karoo vir die Toyrun.
(Warren Ellwood, wie ook 'n groep ryers gereel het om saam met ons die Toyrun te doen, se groot groep het vroer as ons van die vulstasie af gery. Ons sou hulle later by Karoopoort ontmoed)