KLR DEE said:Paar pics:
Ceres bymekaarkom:
Kersvader dress op:
By Tankwa Padstal:
Ek en vriend Hanno het by Stonehedge gaan oorslaap.
Daar vir Tobie en Shawn ontmoet en 'n hond uit 'n bos gekuier.
Sundowners - In style . . . . . .
Sondag weer by Padstal gestop vir ontbyt.
Daarna saam met Tobie en Shawn, is ons Katbakkies oor, Ceres toe.
Eish, was 'n lekker kopskoonmaak naweek !
Gister ma gesukkel om weer te fokus.
Die Tankwa het ma net daai iets anders . . . . spesiaal
KLR DEE said:Tobie en Shawn
Iewers Weskus ja - Saldana / Langebaan . . . . . Veldrif
S10 manne . . . .
Enter your email address to join: