To Koës or not to Koës

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
d30a29298947e86a3c4bba72a2572591.jpg

Klein biertjie op Marydale
951e43e786e4989863962e58a2b88e01.jpg
0c8ef8cdd6374ad5e93678760065cb2e.jpg

En dan weer opad...
4f07849475ca0ebdc7fbf5fbfe3509fb.jpg
 
ef271c55265ef4c66fb00333caf5aa3a.jpg
8bdb15c349392590b7b68026aed732f3.jpg
65852ef3c06cca98bf3bd30f7c664697.jpg
46f2da6d5cdd6b97a0d5d58bd574df3d.jpg

Raak so verveeld gewag dat ek probeer selfie neem :imaposer:
6087430ef35f7c0518635ac9de7a523a.jpg

Paaie na verneuk pan is baie mooi...
 
Verneukpan was vir my een van die hoogtepunte en was vrek mooi om so te aanskou met net ons klein groepie, rerig lekker saam julle gery!
a5470ca65a070195c2627b3a6ca5bf6d.jpg

8681279f614f63364d2182ebb1139c0a.jpg

082bec2dbe282e77fbd8219523acd2d6.jpg
9423566ac241ec0d06c71718811749af.jpg
 
0669e9d07ebc2d9feac19aa1d47aed33.jpg

Ek het probeer fotos neem as mens daar in die donker op die pan is, maar 'n foto kan glad nie die werklikheid wys van hoe dit daar lyk nie
04f59d8d1df80215a8e1ad3d8bfbe206.jpg
Sonsak
b79e72d97236203ff8ce9c028468bddd.jpg
Sonop
 
29196942887b44550d378ef45f0307f2.jpg

Plek waar ons weer honger geraak het, of was die stop weer ter wille van my? :imaposer:
122bac0794dc109d74062d5aaf7f1ed7.jpg

Op die grens het hulle al klaar gesê ek moet daar op my eie gaan parkeer :peepwall:
1338f4e9bdd57115da42bb09ffaf21d7.jpg
34789bc1f9c23332ca9d4c25b4a55913.jpg

En so kom die trip saam die Joubert's tot 'n einde...
 
Daar het jy dit.... Omdat jy nie kos gekry het nie het jy en Sweisie SA Anti-Freeze gedrink uit daai PLAT een liter bottels... 'n hele paar wat ek van weet. :imaposer:

Nou soek ons die Namibia foto's omdat ons dit gemis het. :thumleft:
 
ek sal maar nou nie vir die boesman vertel dat daai Meneer wat sy guitar gemaak het waarop hy so so trots nie brieke het nie, lekker trippie. alles werk altyd goed
 
Ek het myself ORDENTELIK gedra.... Maar ek kan dit nie se van daai outjie wat vleis probeer braai het nie. :imaposer:
 
woody1 said:
Ek het myself ORDENTELIK gedra.... Maar ek kan dit nie se van daai outjie wat vleis probeer braai het nie. :imaposer:

Jy het ONBESKOF verkeerd gespel!!!  :lamer: :imaposer: :pot:
 
Passop vir jou KTM mannetjie... as jy WEER GAAN STAAN soos op Verneukpan en by die grens gaan ek jou LOS !!!!! :imaposer:
 
Sweizer Reineke en nie een foto van n koekie nie???  :peepwall:

Wens ek was saam, maar ons sal weer eendag saam ry!  :thumleft:
 
Se mos ons het gesoek en gesoek vir Magriet maar niks gevind nie.

Net so my maat ons sal weer die pad saamvat...as jy saam met 'n OU MAN wil ry. :ricky: :ricky:
 
Worsbeer said:
Al waaroor Oom Donderdagaand gekla het was oor die ys op is...


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek't nie geweet hy drink nie Worsbeer? ;) :peepwall:
 
Top