Tolhuis Toe Op ‘n Splinternuwe Motorfiets!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker Lekker Dusty maar nie so Rusty!

Hierdie NC fietse is moerse gewild in die Transvaal. BAIE van hulle gesien. Meer as die BMW's!!!
 
hi Dusty Rusty...dis n pragtige RR...dankie vir die moeite wat jy doen en hoe jy dit met mede-forum lede deel... :thumleft:
 
:thumleft: Dankie vir die deel.
 
daai bike pas jou Dusty, Nismark sal maar iets anders vir homself moet kry. Daar is hoeka 'n paar mooi 990's beskikbaar op die oomblik  :pot:

Nice RR  :thumleft:
 
Dankie vir die deel van jou RR, ek hou van jou skryf styl.  :thumleft: Dis lekker as mens as paartjie so kan saamry.Ek en my vrou kan dit eersdaags weer doen  :ricky:
 
Nice Dusty!

Kan onthou die eerste keer wat ek n groot bike gery het (van n 250cc na n 1100cc met 121kw) mens vergeet dit nooit :)
 
Ek so soo bly dat jy weer iet's skryf, it's a pleasure reading your reports and the photo's are wonderful.
 
:)
katana said:
Wonderlik!  Ek het al probeer, maar nog nooit reggekry om my vroutjie 'n groote te laat ry nie.  Meer krag is eintlik makliker ne?

Katana, ek sal ook volstrek weier om op 'n BMW 1200 te klim! Of, dis wat ek nou se.  ;)
Wat ry sy nou op die oomblik?  Jy's reg, meer krag maak dit makliker. Ek het net tans 'n kopding met draaie, dit sal seker ook nog mettertyd regkom,  net soos wat 'n ongemaklikheid met hoogtes verdwyn het.
 
Baie mooi geskryf, ek geniet jou RR's .. daar is altyd n foto van een of ander diertjie met wie jy vriende maak
 
:lol8:
Sommer Ek said:
Dankie dat jy die ervaring met ons op so 'n besondere manier deel

Ek dink alle wind word by Voelvleidam vervaardig en van daar uitgevoer na 'n Internasionale Depot op Gordons baai wat die verspreiding hanteer.

Nog elke keer dat ek daar gery het was die wind 'n irritasie. As my maag die oggend net effens los is vermy ek daardie pad.

:lol8: Praat jy Sommer Ek! But mind you, die wind het al 'n trok of twee op die brug by Du Toit'skoof laat omneuk. Hectic. Dalk moet Lem vir ons daardie alternatiewe grondpadroetes post, sodat ons minder benoude magies kan he.  Ek het dit al so twee keer gery, dis baie mooier en lekkerder as die teerpad se dwarsklapwind.
 
Dusty Rusty said:
:)
katana said:
Wonderlik!  Ek het al probeer, maar nog nooit reggekry om my vroutjie 'n groote te laat ry nie.  Meer krag is eintlik makliker ne?

Katana, ek sal ook volstrek weier om op 'n BMW 1200 te klim! Of, dis wat ek nou se.  ;)
Wat ry sy nou op die oomblik?  Jy's reg, meer krag maak dit makliker. Ek het net tans 'n kopding met draaie, dit sal seker ook nog mettertyd regkom,  net soos wat 'n ongemaklikheid met hoogtes verdwyn het.

Sy het 'n 400 bandit, so krag ken sy, maar die gewig gooi haar.  Sy ry my weg as sy my XT550 ry off road.
 
en die ironie is dat daai bandit eintlik moer swaar is. Seker min of meer so swaar soos jou 1200. Ek dink dis meer die fisiese size van die GS wat intimederend is.

Dusty, selfde met daai NC. Hy voel lig, want die witjasse wat hom ontwerp het het geweet waar om die gewig weg te steek, maar in waarheid is hy amper 1.5keer die gewig van jou DR
 
:eek:. No way!  Mens sou nie op looks kon se dat die Bandit swaarder as 'n GS is niie.

Oh the deception!

Dusty Rusty said:
:eek:. No way!   Mens sou nie op looks kon se dat die Bandit swaarder as 'n GS is niie.

Oh the deception!

skuus, ekt die Bandit bietjie swaar geskat maar gou met google gespeel:

soos jy se, "Oh the deception"

BMW 1200 GS Tripple Black - Dry 205kg/wet 238kg
Suzuki Bandit 400 - Dry 172kg/Wet 184kg
Honda NC750X - Wet 219kg  :eek7:
Suzuki DR 650 SE - Dry 147kg/wet 162kg (natuurlik met sy standaard halfjack petroltenkie)

So ja, Dusty Rusty... as daar min petrol in n 1200GS is sal jy beslis met hom kan regkom  :thumleft:
 
;)
Man from Nam said:
Nismark moet oppas dat hy so af en toe met sy eie fiets mag ry :laughing4:

Julle manne wat so voorspel dat Nismark op sy hoede moet wees is doodreg, toe hy Sondag met die NC by my stop en vra of ek met die NC wil gaan ry was dit moeilik om nee te se.  (Het toe aan die RR gewerk). Sal vreeslik graag dit my volgende commuter wil maak.  Eendag ne?
 
'n Bike is net swaar as hy stil staan.  Stop net versigtig.
 
Latest posts

Top