Probie
Race Dog
Hi julle,
Ons is op die plaas tussen Kersfees en nuwejaar en het gedink om bietjie die vrou en kinders by haar familie te los vir so paar dae. Die plaas is tussen Stella en Piet Plussis.
Enige iemand raad vir n 3 - 4 dag roete van daar af ? Onthou net ek sal hierdie een op die CTX200 Bushlander moet doen. So afstand sal nou nie dieselfde as op my 990 wees nie. Alhoewel sand n breeze gaan wees.
Dankie julle!!!
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk