Verneukpan 'rally' report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Die volgende oggend was dit koel.

Sonopkoms

Gou goodbye gese vir die klok

So klein bietjie sand het oorgebly van verlede jaar.  Die pad is nou mooi na Verneukpan.

Die manne wat boer se dis 'n 24kop wat so omgemoer het.

Oppad huistoe was dit kwaai koud en al die eetplekke op die klein dorpies was toe.  Ons het maar so konkoksie aanmekaar geslaan om so bietjie hitte in die lywe te kry.

Dankie weereens vir al die reeling, dis was kwaai gewees.  Was lekker om nuwe gesigte te sien en so paar malles te ontmoet.   :biggrin:   Ons maak weer so.   :thumleft:
 
Dit is Jondu se fiets.  Sy seun het so klein ongelukkie gahad op die pan.  Iets van oor die duine geramp toe slat hy gat oor kop.  Die laaitie is ook OK, net so bietjie seer hier en daar en dan natuurlik is sy ego ook moertoe.  Almal betrokke is heel, net die fiets is so bietjie moeg, maar laat die manne wat die aangeleentheid eerstehands gesien het die storie vertel as hulle wil. 

Ai, yai, yai, bly hy is darem ok.. daai fiets lyk seer :deal:
 
Baie bly Jundo se seun is ok,, Verneuk Pan is nou nie juis die beste plek om seer te kry nie,,

Kan sien hierdie was 'n baie lekker en koue trippie gewees,,,,,

Uncle Vis, weereens baie nice foto's wat julle geneem het,,,,,,,ek het gedog julle is met die karretjie op die trip,,,,,,  maar ek sien die twat suit is darem al in plek vir die karretjie,,,
 
Attachments

  • P1210256_zpsd61bd798.jpg
    P1210256_zpsd61bd798.jpg
    123.3 KB
Jakkals said:
Baie bly Jundo se seun is ok,, Verneuk Pan is nou nie juis die beste plek om seer te kry nie,,

Kan sien hierdie was 'n baie lekker en koue trippie gewees,,,,,

Uncle Vis, weereen baie nice foto's wat julle geneem het,,,,,,,ek het gedog julle is met die karretjie op die trip,,,,,,  maar ek sien die twat suit is darem al in plek vir die karretjie,,,

:laughing4:  Aan die linkerkant staan YAMAHA.  :biggrin: 

Ons het die trip begin met Nannie se karretjie, so 30 km uit die dorp toe begin die BM te ruk en sluk, soos vuil petrol of 'n k@k sparkplug.  Ons wou nie kans vat nie, toe draai ons maar om en gaan laai my betroubare fiets.  :biggrin:  Die res is geskiedenis. 
 
Vis Arend said:

Jy kan bly wees,,,  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
weskus said:
Ek't Sondag'oggend 'n Hp gekry deur Vredendal(dink dit was een op daai fotos), ek was op die klein Honda CD200, daai man my net so skewe kyk gegee :spitcoffee: o bliksem daai sementvloer slap-besigheid is nie vir sussies nie :deal:

Een van die HP2's is grondpad deur na VanWyksvlei na Carnarvon, dan Prieska. Die ander agter op n sleepwa dieselfde pad. Nie een van die ouens op hierdie foties sal iemand skeef aankyk nie! Almal baie vriendelik~! Daardie ou was suur oor hy die pret gemis het :biggrin:
 
Vis Arend said:
Dit is Jondu se fiets.  Sy seun het so klein ongelukkie gahad op die pan.  Iets van oor die duine geramp toe slat hy gat oor kop.  Die laaitie is ook OK, net so bietjie seer hier en daar en dan natuurlik is sy ego ook moertoe.  Almal betrokke is heel, net die fiets is so bietjie moeg, maar laat die manne wat die aangeleentheid eerstehands gesien het die storie vertel as hulle wil. 

Die ander fietse het oor n sandwal gery en KLR ryer wat hy is dog hy hy kon met my fiets ook oor ry en misgis hom toe n bietjie toe steek die voorwiel vas. Hy het gelukig nie iets oorgekom nie, maar mev is redelik dun lippies omdat ek hom die fiets laat ry het.
Ek is ook nie lekker nie, want dit is my twede GS in 3 jaar en die wit fietse is nogal skaars.
 
Lyk of dit lekker was en dat die Pan sy kwota maar weer geys het.

DDankei vir al die fotos deel.
 
Manne dit lyk ongelooflik lekker ! Jammer oor die GS wat so stukkie van verneukpan afbetaal het ! Subscribe ! :peepwall:
 
Nice fotos :thumleft:

Ek sal weer volgende jaar moet saamgaan.

Maar ek wil graag weet wat die uitslag was van die drag race..... >:D
 
Sparky said:

Vra tog net vir 'n BMW man! Die KTM manne sit altyd stertjies by!! :pot:
 
daai LC's het alles onder die stof gegooi, van begin tot einde. 990 het die 1200's en HP2 agtergelaat
 
Nice had a "lekker" ride with you ous  :ricky:
 
Ou Hingsding kykhier, van Boesmanland gasvryheid was daar genoeg van, met die baas van die plaas Vrydag aand die voorbok by die burn-out in sy eie kroeg. Jy het lekker kos gereel, en die paadjies wat ons gery het was selfs vars geskraap so daar was niks van die sand waaroor almal senuweeagtig oor was nie. Jou backup crew was moerse effektief en goed georganise, maar in die departement van koue reel, het jy wraggies jouself oortref!

Toe ek Sondagoggend in Branvlei stop en nie eers my helmet kon afhaal oordat my hande te opgevries was, was dinge nie meer snaaks nie.. Die hip-flasks het darm hulle joppie mooi gedoen!
 
Rooi Wolf said:

Ons was darem ook naby aan dooi Sondag oppad terug.  Daai hip flask was sommer vroegoggend klaar en het maar min gehelp.  :eek7:
 
Hingsding moerse dankie vir al jou moeite -lekker naweek.
Visarend dankie vir die stickers.
Ook dankie vir daai bliksem wat vir my verduidelik het ek moet net regs draai by die plaashuis om by Brandvlei uit te kom.Ek weet nou die afstand tussen die pan en Vishoek is presies 909 km as jy via Kenhard om ry.
 
dirt rat said:

Jy moes regs draai by plaashuis vir Brandvlei links is Van Wyksvlei. Jy moes maar die ander regs gekies het. :lol8: :lol8:
 
Top