Vervolg: Botswana, Zambië. Zim, Africa Twin en 15 dae ....!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Very nice RR. So sorry to hear about the problem at Warthogs. I have enjoyed many cold beers there but never stayed over. After hearing your story don't think I will ever stay over there. :3some:
 
Yes, RobC, the river was very low, as can be seen on the photos.  But it still was amazing to be there and experience the greatness of nature.

Billbob, maybe we're judgemental with Warthogs to say never again, maybe we were unlucky, but for me, I'll stick to the cold ones quickly and move on!! :ricky:

Thanx for sharing your thoughts, but we were only about half way now.  So, here goes.....!

We left Kariba and drove through the wilderness area to Makuti.  It is a lovely area, and the road twist the whole way to Makuti.  At Makuti hotel, we stopped for coffee and snacks, and I regret not taking any photo's there.  One day ....!

On the way from Makuti to Chinoyi, we passed the entrance to a farm with this old steam tractor/engin right on the road.  I could not resist to turn bavk for a pic or 2.  At Twin River Inn, we stopped again  (we really did stop a lot) this time for rooibos tea for Stoffies and a Coke for me.  There is actually going something on at some of these inns.  At three of them conferences/simposiums or what-ever was held.  It is a good sign that there is upliftment from a couple of years ago.

Lodie said we must stop at the Chinoyi caves, and we did.  This must have been one of the highlights of our trip!  Some of you that's been there might think we're not used to caves or something (one cannot compare Chinoyi Caves to Cango) but just the way the water reflects blue (see pics) is amazing.  According to the admin lady it is because of the depth.  If I do recollect correctly, approx 315 feet measured, but not striking the bottom.

At the caves is a camping spot, which we concidered for 5mins, then carried on to Harare.  We had the plan to visit the Survivors MCC clubhouse, have a cold one and ask there for suitable accommodation.  At the clubhouse, which they share with a golf course, we heard that they all left for Nyanga in the eastern highlands for a rally.  We were shown off to the Cresta Lodge for bed that night.

Unfortunately, their cheapest room for 2, without b/fast, was uhm .... you know!!  We were kindly shown the direction of the local caravan park, just around the corner, really, only about 1 minute's ride.  The gates was open, the grass tall enough to hide the elephants we were looking for, and there were no reception!  "Closed (ye, with the gates open?) due to renovations."

Across the street from the Cresta Lodge, we were shown by a security guard from Cresta, was a Lodge that we should try.  "Good place to sleep!"  So we tried there.

What a blessing!!  All you okes that go to Harare, go sleep at the Muchuzi Lodge!  Its a quiet place and spotless clean.  We paid USD50 for the room and full b/fast.  Done deal.

Photo 1: Steam engin/tractor
          2: Twin River Inn
          3: Rooibossies for Stoffies
    4 - 7: Chinoyi Caves 
 

Attachments

  • A325.JPG
    A325.JPG
    93.4 KB
  • A326.JPG
    A326.JPG
    72.8 KB
  • A327.JPG
    A327.JPG
    86.3 KB
  • A331.JPG
    A331.JPG
    84.8 KB
  • A333.jpg
    A333.jpg
    30.9 KB
  • A335.jpg
    A335.jpg
    50.9 KB
  • A336.JPG
    A336.JPG
    47.1 KB
  • A337.JPG
    A337.JPG
    75.1 KB
  • A324.JPG
    A324.JPG
    75.9 KB
Dit was eintlik snaaks, terwyl ons aandete in die kombuis gemaak het, het die chef vark tjops voorberei vir die ander gaste wat aandete wou gehad het.  Ons met ons pt shorts en t shirts, en hy met sy chef hoed en voorskoot aan.  Die mense was altyd vriendelik en behulpsaam, en ons het altyd gelag.

Vroeg gaan slaap, lang dag agter die rug en geen slaap die vorige aand nie, onthou.

Na 'n fris ontbyt, het ons die pad Nyanga toe aangevat, rally toe.  Oppad soontoe het ek te vinnig gery en die Zim Traffic Police het my afgetrek en 'n USD20 fine gegee.  Belangrik, smile net en vertel hulle hoe oulik hulle land is en hoe bevoorreg ons is om dit te kan ervaar.  Jy gaan steeds betaal, maar dit maak dit meer aanvaarbaar.

By Halfway het ons alweer gestop vir snacks en cuppachinos.  Hierdie plekkie dateer uit 1891 en is so 'n kombinasie van padstal/eetplek en oudhede.  Manne, moet nie jul ander helftes alleen laat rondloop hier nie, maar as jy dit doen, hou net die plastic by jou.  Daar is wraggies mooi goed.

By Rusape draai ons oos na die Zim hooglande toe.  Dis baie rotsagtig, maar die omgewing laat ons baie dink aan Sabie/Graskop/Hazyview.  Twisties en groen, maar ons het nie gejaag nie.  By die rally site was net 'n paar siele, aangesien die ander op 'n b/fast run was.  Ons het met 'n paartjie van Mpumalanga begin gesels en gehoor hulle het reeds by Mutare by 'n lodge bespreek vir die aand, aangesien die vorige aand so koud was, hulle het niks geslaap nie.

Ek het mos gesê ons het gepak vir die warm Afrika hitte, so ons was glad nie ge "rig" vir sulke koue nie.  Na middagete van Chickenburger en bier, is ons weg Troutbeck Inn toe om ander slaapplek te soek.  In die tent sal ons dit nie maak vanaand nie.  By Troutbeck hoor ons dit sal net USD178 kos vir die nag sonder etes.  Toe ek opmerk dat dit te veel is, is aandete ook aangebied teen USD187, alles ingesluit.  Ok, ek hoef seker nie te sê ons het nie daar geslaap nie?

Ry deur die golfbaan na Worlds View toe, jy moet dit gaan sien.  Die 2 pics kan nie wys wat jy werklik sien nie.  As jy daar bo staan en oor die land kyk, word jy stil .....!

Die admin ou daar, (ja, jy betaal 1dollar om te kyk, ok) gee vir ons 'n nommer en na 'n paar oproepe het ons die oulikste cottage vir die nag.  Groot kaggel met 'n berg hout.  Die matras voor die kaggel en wat meer kon ons vra.  O ja, 'n glasie rooiwyn sou lekker gewees het, maar ek het nie beplan nie.

Fotos soos reeds bespreek.
 

Attachments

  • A340.JPG
    A340.JPG
    113.7 KB
  • A347.JPG
    A347.JPG
    50.4 KB
  • A346.JPG
    A346.JPG
    58.1 KB
  • A345.JPG
    A345.JPG
    86.6 KB
  • A344.jpg
    A344.jpg
    60.2 KB
  • A343.JPG
    A343.JPG
    56.4 KB
  • A341.JPG
    A341.JPG
    73 KB
Hier gaat ons al weer.  So tussen die werk deur probeer ek paar postings doen.

Die cottage wat ons gehuur het in die nyanga hoogland, is privaat plekkies vir mense wat bv naweke daar gaan bly.  Dan verhuur hulle dit om hul "levy" te dek.  Em ons was nie spyt nie.  Die aand het dit vrek koud geword en ek weet ons sou dit nie gemaak het in ons tent met dit wat ons saamgevat het nie.

Die lekker van die cottage is dat daar ou Silas is wat alles vir jou doen, skottelgoed kom was, bed kom opmaak, kaggel regpak en aansteek voor hy loop.  Lekker bederf.

Die volgende oggend was Sondag, 9 Okt, en ons het vir die eerste keer laat geslaap.  Ons wou ook nie vir Guy en Deb's te vroeg gaan pla om te betaal vir die slaapplek nie.

Die pad Mutare toe was gou gou verby, en Mutare was stil.  Gelukkig het ons die oulike plekkie oop gekry en warm koffie en hul "cake of the day" geniet.  Dit was vir ons opvallend hoe netjies die skoolkinders, in volle skool uniform, in die strate gestap het.  Koshuisgangers wat van die kerk af kom!  Wow, not in SA!!

Uit Mutare neem ons 'n teerpad deur die industriele area wat na die Prince of Wales Viewpoint toe gaan.  Eintlik gaan die pad verder, maar ons is na die uitkyk punt toe.  Dis ook mooi, maar nie so spectacular soos World View nie.  Van daar het ons 'n grondpad gery wat weer by die hoofpad tussen Mutare en Birchenough Bridge, insny.

Foto 1, 2, & 3: Cottage en kaggel.
            4 & 5: Mutare
                  6: Prince of Wales Viewpoint
                  7: Graveltravel
 

Attachments

  • A363.JPG
    A363.JPG
    61.1 KB
  • A362.JPG
    A362.JPG
    50.3 KB
  • A360.JPG
    A360.JPG
    69 KB
  • A355.jpg
    A355.jpg
    68.7 KB
  • A352.JPG
    A352.JPG
    97.3 KB
  • A350.JPG
    A350.JPG
    80.1 KB
  • A359.JPG
    A359.JPG
    90.9 KB
Die pad tussen Mutare na Birchenough bridge is mooi, maar die omgewing is baie droog gewees.  Hier ry jy deur amper kremetart woude, so baie staan bymekaar.  Ons het opgelet dat baie kremetarte se bas afgeskraap/gesny is, en het later verneem die vrouens gebruik die bas om mandjies, matte en ander basprodukte van te maak.  Die kremetart is ook 'n boom wat nie soos ander bome, vrek as jy sy bas stroop nie.

Ons idee was om by die Hot Springs te slaap, wat so 40km voor Birchenough Bridge is.  Daar aangekom, was ons verstom om so baie mense te sien, met baie bedrywigheid.  Die Springs, ten spyte daarvan dat die swembaddens steeds mooi skoon is en warm water in het, het intussen 'n kampong vir mynwerkers geword.  Dit word steeds bedryf as 'n vakansie oord, maar verskaf ook blyplek aan die myners.  Hulle slaap tot in die dames ablusieblok, en die vrou by die ontvangs lig ons in dat Stoffies maar net so om hulle moet toilet en shower!? Never, 40km is not that far, so Bridge, here we come.

Omdat ons gedink het die Birchenough Bridge is maar net 'n brug oor 'n rivier, was ons baie verbaas vir dit wat ons daar gesien het.  Behalwe vir die brug self, is daar redelike huise, shoppies ens, en dan natuurlik die hotel.

Om USD40 te betaal per persoon vir 'n hotelkamer met net koue water, skewe beddens en geen plafonne in nie, was bietjie buitensporig.  Toe praat ons hulle om om ons tent op die voorste grasperk op te slaan vir net 10 dollar.  Tyd vir klere was, eet en lekker rus.
Foto 1: Baie droog
        2: Gestroopte ktemetart
        3: Eerste sien van Birchenough Bridge
        4: Die hotel se ingang
        5: Die mooi ablusie
        6: Tyd vir klere was
 

Attachments

  • A364.JPG
    A364.JPG
    72.2 KB
  • A365.JPG
    A365.JPG
    104.3 KB
  • A367.JPG
    A367.JPG
    40.6 KB
  • A368.JPG
    A368.JPG
    56 KB
  • A369.jpg
    A369.jpg
    45.3 KB
  • A373.jpg
    A373.jpg
    95.4 KB
Ons het heerlik by die hotel gekuier, 'n hele paar koues geniet, bietjie brug toe gestap en oor die reelings gehang, soos kinders.  Later die middag het 'n klompie locals die kroeg kom besoek, en ek het gedink hier kom 'n tweede Warthogs.  Wat ons die meeste gepla het tot so 6nm, was die boerbokke wat op die hotel se erf bly, maar toe hulle eers gaan lê het, het ons die lekkerste aand van die trip gehad.  Dit was helder maanskyn, stil, met die klanke van 'n trok wat nou en dan oor die brug gery het, met geen kroeggeluide ens nie.

Foto 1 & 2: Views van die brug
              3: Middagete
        4 & 5: Nog views
              6: Die Save rivier wat onder die brug deurloop.
 

Attachments

  • A383.jpg
    A383.jpg
    91.1 KB
  • A386.jpg
    A386.jpg
    54.4 KB
  • A384.jpg
    A384.jpg
    62.8 KB
  • A380.jpg
    A380.jpg
    70.4 KB
  • A378.jpg
    A378.jpg
    74.3 KB
  • A375.jpg
    A375.jpg
    71.6 KB
Monday morning came to fast, and soon we were packed up and on our way.  Now, I must tell that we did not book for any accommodation at all.  We surfed the net for places in and around towns, picked one or two that looked fine, and went to them first for sleeping place.  When the place did not speak to us, or if stoffies spoke to me, we went to the other places, or asked around.  Obviously this can take time, but at least it gave us the option to sleep where we felt comfotable.

This said, we saw lots of places as we rode away from a town, that we said we should have, but did not know of this or that place.  Also, a couple of camping sites on the GPS does not exists anymore.

Our next overnight would be at the Great Zim Ruins, close to Masvingo.  On our way there, we passed the Zim equal of our Moria, ZCC place between Polokwane and Tzaneen, only this was a patch bigger.

The ruins is about 20 odd km south of Masvingo, just before Lake Kyle.  We stopped at the 'Lodge at the Ancient City', just for a pic, but stayed at the camping site right next to the Great Ruins.  As we registered, we thought it a bit costly, but in hindsight, it was every penny worth.

Photo 1 & 2: ZCC
                3: Lodge at the Ancient City
                4: Our campsite
                5: Start of our tour of the ruins
                6: Hlengiwe Sibanda, our guide 
 

Attachments

  • A392.JPG
    A392.JPG
    65.3 KB
  • A393.JPG
    A393.JPG
    45.1 KB
  • A394.JPG
    A394.JPG
    139.1 KB
  • A395.JPG
    A395.JPG
    135.7 KB
  • A403.jpg
    A403.jpg
    105.5 KB
  • A404.jpg
    A404.jpg
    77.1 KB
More pics of the ruins.  This was the other highlight of the trip.  We stood in awe before the craftmanship of that time (13th to 17th decade).
 

Attachments

  • A438.jpg
    A438.jpg
    81.4 KB
  • A437.jpg
    A437.jpg
    105.7 KB
  • A433.jpg
    A433.jpg
    80.6 KB
  • A429.jpg
    A429.jpg
    64.8 KB
  • A415.jpg
    A415.jpg
    93.8 KB
  • A412.jpg
    A412.jpg
    99.4 KB
  • A407.jpg
    A407.jpg
    113 KB
  • A405.jpg
    A405.jpg
    79.9 KB
  • A416.jpg
    A416.jpg
    135.3 KB
Sorry, now you know why I post in Afrikaans.  It is the 13th to 17th century that the ruins was built in.  A decade would not have been enough time for half a wall.

Dit was weereens stil en rustig in die kamp area, en na ons die ruines besoek het, wat 3 ure geneem het, het ons op gestap na die hotel, so 700m van die kampplek af, daar 'n koue bier geniet, nog 'n paar gekoop het vir die aand en net die plek se rustigheid ingedrink.

Later die middag het Lambert, 'n Duitser wat elke jaar, 3 maande lank Duitse toeriste na Namibie toe bring en dan Afrika toer, hulle tentjies redelik naby aan ons kom opslaan.  Ons wonder soms daaroor, dat mense geneig is om op jou voorstoep te kom plak, terwyl dit net ons 3 tente in die hele groot kampplek is.  Hulle was 'n groep van omtrent 9, maar het ook rustig gekuier en vroeg slaap gaan soek.

Voor die voeltjies kon oë oopmaak was ons weer die ruines op, tot bo, om die sonopkoms af te neem.  Ons was ongelukkig te laat om die breek te sien, maar dit het steeds mooi gelyk.

Na ontbyt, oppak en in die saal, Bulawayo toe.  Ons gaan daai aand by Big Cave Camp, in die Matopo Hills, kamp, vir twee nagte.  Dit sou die enigste keer wees dat ons 2 aande oorgeslaap het by dieselfde plek.

Foto 1 & 2: Sonopkoms vanaf die koning se kraal, bo-op die berg
              3: Snacks langs die pad, oppad Bulawayo toe.
              4: Welkom in Bulawayo
              5: Big Cave Camp en ons tentjie (alweer)
              6: Die kroeg by die kampplek
              7: Die lodge gedeelte
 

Attachments

  • A457.JPG
    A457.JPG
    77.5 KB
  • A455.JPG
    A455.JPG
    77.4 KB
  • A452.JPG
    A452.JPG
    109.7 KB
  • A450.JPG
    A450.JPG
    106.4 KB
  • A449.jpg
    A449.jpg
    78.3 KB
  • A448.jpg
    A448.jpg
    52.2 KB
  • A446.jpg
    A446.jpg
    44 KB
  • A444.jpg
    A444.jpg
    51.2 KB
Nice!!

Het Desember 'n soortgelyke trip gedoen en kan assosieer met julle ervarings die doene grenspos chaos by die ferry en die koste in in Zambie te kom, Waterfront met sy lieflike uitsig oor die rivier. Die "CID" in Zim met die ewige gesoek vir bribes. Ons het egter in Charara campsite gaan bly vir die nag voor ons die volgende dag deur is na Manapools.
(My broer het my sy plaas gewys vanaf die die pad voor Chinhoyi wat beset en afgevat is..)
Soos jy se 'n belewing om te ervaar.

Anderdag gaan ek weer!
Dankie dat jy jou ervarings deel  :thumleft:
 
Dankie dat julle jou story deel same met ons :thumleft: I know all the places you went to and it brings back some good memories. Am hoping to go up again in December so am taking notes of places to stay. :thumleft:
 
Hier by Big Cave werk dit eintlik baie lekker.  Hulle het 'n kroeg by die kampplek wat heeltyd, 24 uur, beskikbaar is.  Jy vat wat jy wil gebruik, skryf dit op in die boek, en betaal net voor jy ry.  Eenvoudig en hulle vertrou jou!  Wonder of ons dit in SA kan probeer?

Ons het die middag bietjie gaan inlê, en net lekker ontspan.  Onthou, ons het mos nie warm goed saamgeneem nie, en vroeër het ons vir Brown, die kamp assistent, gevra of hy nie vir ons 'n kombers by die lodge wil gaan bedel/leen/steel vir die 2 nagte nie.  Daar was slegs een ander groep kampers, so dit was lekker stil.  Teen skemer het Brown kom vra of ons wil braai, en aangesien ons 'n paar lekker tjops in Bulawayo gekoop het, het ons bevestig.  Toe ons weer sien, brand die bonfire en die braai-vuur reeds, en Brown wys ons waar hy die komberse (2) gesit het, waar die buite ligte sit, wens ons 'n goeie nagrus toe en verdwyn soos 'n skaduwee.

Dis hier waar mens so stil word dat jy vir jouself skrik, want jy kyk so diep in die vuur in, en ek dink jy sien jou eie siel in die vlamme, met alles daarin wat al verby is, wat nou gebeur en met wat jy dink nog gaan kom.  Ek het mos vroeër gevra, wat is dit met mens en die gejaag na mooi sonsondergange en die gestaar in die vlamme?  Maar ons almal doen dit!  Wag, nou raak die storie te diep.

Lekker warm geslaap die aand en vroeg oggend was Brown daar om ons vir 'n 45minute begeleide staptog deur die plaas te vat.  Hy het vir ons die verskillende plante verduidelik, die tradisionele gebruik vir die wortels en die blare, die Boesman tekeninge en die Boesmans se spens, en sommer baie meer.  Ongelukkig het ons nie diere gesien nie, maar dit was baie lekker.

Foto 1: Middag rustyd.
        2: Volmaan die eerste aand.
        3: Bonfire en volmaan
        4: Die ablusie blok
        5: Brown vat ons op die begeleide staptog
        6: Een van die chalets
        7: Die klim na Big Cave
        8: Koukus tyd.  Sommer bietjie politiek ook gepraat.  Die Zims weet wat in SA aangaan, hoor.
 

Attachments

  • A459.JPG
    A459.JPG
    80.5 KB
  • A462.JPG
    A462.JPG
    89 KB
  • A466.JPG
    A466.JPG
    83.1 KB
  • A468.JPG
    A468.JPG
    129.7 KB
  • A473.JPG
    A473.JPG
    134.9 KB
  • A476.JPG
    A476.JPG
    137.5 KB
  • A478.JPG
    A478.JPG
    134 KB
  • A481.JPG
    A481.JPG
    137.4 KB
Some more pics of the environment of Big Cave Camp area.  The last pic is the only place you get cell/internet reception.  Lin, the camp manageress, takes her laptop, go sit on the log and do her admin outside.  Here I phoned my kids to assure them that although we don't want to come back, it does not mean that we don't love them. :imaposer:
 

Attachments

  • A488H.jpg
    A488H.jpg
    59.4 KB
  • A489.JPG
    A489.JPG
    144.4 KB
  • A488G.jpg
    A488G.jpg
    79.2 KB
  • A488B.jpg
    A488B.jpg
    62.2 KB
  • A484.JPG
    A484.JPG
    134.7 KB
  • A482.JPG
    A482.JPG
    143.7 KB
  • A488C.jpg
    A488C.jpg
    88.9 KB
As this was our only day off on the trip, we really let the bucket hang out, so to speak.  We slept, ate ,drank, swam, walked, slept ...... you know!!

Pics of the R&R 1 - 4, 5: Big baboons  6: The AT really deserved this  7: Sunset
 

Attachments

  • A490.JPG
    A490.JPG
    142 KB
  • A492.JPG
    A492.JPG
    139.6 KB
  • A494.JPG
    A494.JPG
    141.2 KB
  • A495.JPG
    A495.JPG
    138.8 KB
  • A496.JPG
    A496.JPG
    139.8 KB
  • A497.JPG
    A497.JPG
    139.6 KB
  • A498.JPG
    A498.JPG
    88.9 KB
Ag, nou ja, so kom alles wat lekker is tot 'n einde.  Donderdag, 13 Okt, vroeg oggend is ons reeds oppad.  Ons ry so 7-8km teerpad, terug in Bulawayo se rigting, en draai toe op 'n grondpad wat ons 85km se draai spaar na Plumtree, sou ons teerpad gery het tot in Bulawayo.  Die grondpad was nie te sleg nie, maar het redelik baie beeste op gehad.  Te gou kom ons in Figtree uit, op die hoofroete tussen Bulawayo na Plumtree.

Vinnig is ons in Plumtree, en woerts deur die Ramo Gwebane grenspos.  Dit was lekker om net die vorige entry se dokumente te wys en deur te ry.  Ons het toe ons op 1 Okt Botswana ingegaan het, 'n dual entry gedoen, wat al die formaliteite by customs skip, as jy weer in Bots ingaan.

Ons het so stadig as moontlik gery, wel ons was forseer, want 'n splinter nuwe teerpad is reeds gegooi na Francistown, maar jy mag net 80km/h ry, en glo my, daar was 'n speed trap op daai pad.  As 'n motor my nie gewaarsku het nie, het hulle my seker weer gevang.

In Francistown is ons reguit Marang Hotel toe, waar ons reeds met die vorige deurry, besluit het om te slaap.  Hulle het 'n lieflike kampplek.  Ons was ewe windgat, ry sommer reguit kampplek toe, slaan die tent op, pak af en gaan toe eers om te hoor of ons daar mag slaap.  Hierdie tipe lewe kan mens baie gemaklik maak.  Weer was dit swem, drink, eet, lê en gesels oor die 2 weke wat verby is en die laaste 600km wat voorlê huistoe more.

Die aand het ons by Mma Afrika restaurant gaan eet.  Dis so 3km van die hotel af, by 'n garage en winkelsentrum.  Dit word bedryf deur Gerda, 'n oud SAner, wat so 3 maande gelede oopgemaak het.  Die lekkerste rib eye steak wat ek in my lewe geëet het.  Maak gerus daar 'n draai wanneer julle weer deur Francistown ry of daar oorbly.  Njam njam!!

By al die plekke waar ons gekamp het, was dit net ons en miskien een ander groepie mense.  Maar hier by Marang was uiteindelik 12 motorhomes met Hollandse pensioenarisse wat oorgeslaap het, 2 tente vol kerkmense wat oppad na Zim was om sendingwerk te gaan doen en nog 3 tente met kontrakwerkers in.  Dit het ons half paniekerig laat voel, te veel mense, te besig .....!! :(
Geniet net die fotos.
 

Attachments

  • A506.JPG
    A506.JPG
    134.8 KB
  • A514.JPG
    A514.JPG
    90.1 KB
  • A513.JPG
    A513.JPG
    137.9 KB
  • A512.JPG
    A512.JPG
    142.5 KB
  • A510.JPG
    A510.JPG
    132.5 KB
  • A509.JPG
    A509.JPG
    125.7 KB
  • A504.JPG
    A504.JPG
    142.3 KB
  • A502.JPG
    A502.JPG
    93.6 KB
  • A501.JPG
    A501.JPG
    90.5 KB
Vrydag oggend, alweer te vinnig aangebreek, tent opslaan en pak die ou trusty steed vir oulaas om ons huistoe te vat.

Op Serule draai ons links weg om deur Selebi Phikwe te ry, net om te sê ons was daar.  Op die stukkie pad het ons die wind letterlik van voor gehad, en ek het baie moeilik gery.  Selebi Phikwe is nou 'n dorpie waar ek kan gaan bly.  Dit wat ons gesien het, was mooi skoon en netjies, daar is genoeg winkels, en ons het sommer aanklank by die plek gevind.  Hier het ons besluit, huistoe, nie nou nie.  Dis nou eers Vrydag, daar lê nog 'n naweek voor, ons moet nog een aand oorslaap, maar dit moet in SA wees.  Ons het vir oulaas pulas spandeer op iets te ete en drinke by Kwa Nokeng, voor ons deur die grenspos in SA in is.

Snaaks hoe anders mens voel om in jou eie land te ry, dis so sonder worries en half gemaklik.  By Baltimore is daar 'n oulike gastehuis met die naam van Bosveld Skerm.  Ons het daar ingedraai en JP, die eienaar van die plaas het ons dadelik verwelkom en ons 'n safari tent by sy jagkamp aangebied om in te slaap.  En hulle het ons tegemoet gekom met die prys, toe hy hoor van waar ons oral gery het.  Dankie JP, en ek hoop julle troue het wonderlik afgeloop.  Ons het ook aandete in die restaurant geniet en 'n baie stil aand in die jagkamp gehad.
 

Attachments

  • A516.jpg
    A516.jpg
    85.3 KB
  • A517.jpg
    A517.jpg
    62.6 KB
  • A518.jpg
    A518.jpg
    71.8 KB
  • A519.JPG
    A519.JPG
    119.8 KB
  • A520.JPG
    A520.JPG
    129.7 KB
  • A522.JPG
    A522.JPG
    115.4 KB
  • A526.jpg
    A526.jpg
    49.2 KB
  • A528.jpg
    A528.jpg
    60 KB
Top