Vir die kenners en (Dis nodig)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 7, 2011
Messages
835
Reaction score
12
Location
Mpumalanga
Bike
Honda CRF-1100L Africa Twin
:eek:
Ek is nie seker waar om die vraag tevrae nie, as n mens met die trip storie begin ek meen nou kamp wat is die nodige goed om aan teskaf en se ook waar om die produk in die hande tekry asb.
Ek wil begin om my lysie temaak en te begin aanskaf maar geld groei nie op boome nie so mens het nodig om die belangrikste eerste tekry en dit wat n mens het dan oor tesien en na die volgende item op die lysie tegaan....

Dankie
O0
 
Top