alwyn_gs
Race Dog
My eerste RR op die Wilde Hond forum :ricky:
Op Vryheidsdag het ons dinge anders om gedoen... eers gebrunch en toe gaan ry saam die Pillions (girls hehehe > ) So namiddag trippie
Het n gedeelte van die BMW Klub Pretoria se April roete gaan ry omdat geweet het hoe dit lyk. Nie te min... dink die dames het dit geniet... :ricky:
En Tiaan en ek het ook lekker gespook. . . . :mwink:
was ons die donkies sommer daar in die veld
terwyl Tiaan donkie optel >, speel vroulief kleilat ot: ...
Vandaar was dit 'n rustig trippie
Die meneer was boos toe ons paaitjies gekruis het... maar tevrede toe hy in vrede sy gaan kon gaan
Dankie Tiaan, Illona en Michelle...