Kobus Myburgh
Grey Hound
Vrydag aand Google ons vir 'n track nader aan die huis om die laaities bietjie te laat ry die naweek. Rhino park is net te ver as 'n mens nie die heeldag daar wil deurbring nie.
So besluit ons gister middag om gou deur te skiet Erora toe om te kyk of dit veilig is en geskik is vir die twee mannetjies wat nog nie baie ervaring het nie. Praat daar met die manne en hoor daar is ook so 6km enduro loop. Die kiddies track is sommer myle beter as Rhino park s'n en ek besluit ek vat sommer die KDX saam vir 'n Enduro draai.
Nou ek was vrek lank laas op my plastic, maar dis mos maar soos fietsry! :3some:
Daar is nou net een manier om dit te stel, en dis nie mooi nie, maar ek het afgek@k vandag! :deal:
Die laaities het net aangehou en aangehou. Ek kon net 3 laps op die MX track doen en 3 Enduro loops. Voel of 'n trein my getrap het. :lol8:
Wanneer laas was jy op 'n MX track of selfs net gaan jaag met 'n plastic bike?