Waterberge 1 dag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duster

Race Dog
Joined
Apr 23, 2010
Messages
1,398
Reaction score
0
Location
Naboomspruit, Limpopo
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek en ms Duster, ook Marietjie, ook my pillion ry gereeld 'n dag roete in die Waterberge hier naby Naboomspruit.  Ons kan uit die dorp uit grondpad ry tot weer terug sonder om teer vir langer as 4 of 5 km te ry.  Saterdag het ons weer vroeg op die AT in die berge in.  En daar ontmoet ons pelle van ons op sidecars. Op die grondpad....!

Gou koffie gedrink en hoor hulle gaan ook die berge in..... met sidecars!  Ek weet die forum wil dit nie hoor nie, maar hiers 'n paar pics.
 

Attachments

  • SNC00003.jpg
    SNC00003.jpg
    180 KB · Views: 269
  • SNC00017.jpg
    SNC00017.jpg
    161.5 KB · Views: 273
  • SNC00009.jpg
    SNC00009.jpg
    204.5 KB · Views: 268
  • SNC00009.jpg
    SNC00009.jpg
    204.5 KB · Views: 268
Maar ons almal weet daars net een SPORT..... !!!!  Dit was lekker maar te stadig en met 3 wiele maak die goed nogal stof.

Dankie Meraai, jys 'n passasier 1000.  xxx
 

Attachments

  • SNC00012.jpg
    SNC00012.jpg
    159.3 KB · Views: 263
  • SNC00014.jpg
    SNC00014.jpg
    143.9 KB · Views: 262
  • SNC00021.jpg
    SNC00021.jpg
    229.8 KB · Views: 258
  • SNC00023.jpg
    SNC00023.jpg
    220.6 KB · Views: 251
Mooi Duster! :thumleft:
Hiers n dom vraag, maar eks nuuskierig.
Bepaal wet watter kant van die motofiets die sidekar moet wees of besluit die eienaar waar hy hom wil hê?
Ek het die sidekars al aan beide kante in ons land gesien.
Hoop jy kan dit beantwoord. :thumleft:
 
Hi chrisL, daars sover ek gehoor het, nie 'n wet wat die plasing van die kar reguleer nie.  Die Europese sidecars, bv BMW se kar sit regs omdat hulle daar aan die regterkant van die pad ry.  Hierdie karre in die fotos is van Rusland en word die URAL genoem en hulle ry soos ons aan die linkerkant van die pad, so die kar kom aan die linkerkant sodat die bestuurder regs verby verkeer kan kyk.  Jy's reg, daar is baie links en regterkant karre in SA.

Nie regtig my tipe nie, maar moet sê, dis eye-catchers.
 
Dankie vir die verduideliking maar Rusland ry ook aan die regterkant van die pad nes Duitsland.
Lyk my n koper bestel hom maar soos hy wil.
 
Hi chrisL, sidecars hier in Suid Afrika moet aan die linkerkant van die motorfiets wees soos in Australie en Engeland, as hulle na, ek dink, die jaar 2000 vir die eerste keer geregistreer is. Ons kan glad nie meer linkerhandse stuur voertuie in Suid Afrika registreer nie. As jy n ou ding het is dit nog toegelaat om linker hand stuur te wees...
 
Hi madmike 999, yes I am from sidecar Africa. We took over the Ural sidecar agency earlier this year as we are sidecar nuts and really love these machines. We are attempting to promote sidecars generally and Urals specifically in SA. I have had a Ural sidecar from 2007 and my wife from 2008 and we really enjoy the adventure side of sidecar riding, often riding them off road and enjoying the road less travelled. A group of us are going to attempt Sani Pass at the end of September! These machines where built with during WW2 so they go anywhere...
 
went past the shop a while back, love those machines  :drif: :drif: :drif:,

one day i'll look into them until then i'll have t look and  :drif:
 
Top