dual
Race Dog
Weet nie of daar al so draad bestaan nie, maar hier gaat hy
Was vandag Kaaimansgat toe, en is daar vir jou watervalle in die berge na die reens
Spesifiek opgestap na die een toe
Mensig, maar dit was mooi
Was vandag Kaaimansgat toe, en is daar vir jou watervalle in die berge na die reens
Spesifiek opgestap na die een toe
Mensig, maar dit was mooi