renoster
Pack Dog
Hier ek besig om reg te maak
Vrydag oggend
ek het vergeet dat ek min petrol het en het maar kans gevat van my huis na Winburg gery en verbaas my ry 5 liter tot in Winburg (120km)en tenk volgemaak jammer vergeet van pic neem
Hier is dit 2ure later so 5km anderkant Kroonstad stop ons vir ete en te drink
sjoe dis warm dag en flippen warm innie tent agter my maak ek die tent effens oop vir koeler lug
neee neeee neee ek is op dieet .........
maar ek is honger ;D
hier stop ons vir koue koeldrank by die laaste tolhek (grasmere tolhek dink ek)
toe begin my kraantjie lek en toe maak ek maar die kraantjie oop : en hoop die boompie oorleef dit....
Hier hou ama ride hom as speedcop en beheer die verkeer en beduie om te ry daar oornag ons by ama ride....
hier is ek besig om te braai ...hoop die vleis was gaar...en kuier heerlik...