krappie
Puppy
Date:10/04/2010 Time: 6;30 Saterday morning me "Krappie" and my battleship is loaded and ready, we have to meet Excalubar in Villiers still one and a half houres drive from Volksrust to Villiers.
Uit die berg ryke Mpumalanga in die Vrystaat en n entjie nog om te gaan, reviere loop mooi na al die reens van af gelope week, en Vrystaad lyk ma nog plat.
And a lonely "Windpomp" on the flat landscapes of the Freestate
.
Gelukig die afdraai na Villiers, aaklig dis teerpad,maar net vir 63 kilo's
Gou in by Cornelia, weet mos Excalibur sal nie om gee om nog so 10 min te wag nie. Nog n eensame dorpie op die vlaktes van die mooi ou Vrystaat se platteland, hiers geen gejaag na wind nie, as dit nie vandag is nie dan's dit more.
Verby Moreonranch se bord.
Villiers binne gekom.
Kry vir Excalibur by Shell grages.
Draai om groot sirkel gery met die kerk in die middel, en toe vat ons die pad
Reits het in die verte gewink en ons "Boxer " masjiene het onder ons op die Vrystatse grondpaaie gesing, dis mos fiets ry, dis hier waar die paaie n week gelede nog n papereisel was gelukig vir ons
Ongelukig was die rivier se naambord nie da nie, seker saam met die drifsels rivier af
En Excalibur wat sien hoe n likewaan probeer die drifsels oor steek
En nog n ruskansie vir ons getroue ou boxers, of was dit nou vir sommiges se longe.
Rheitz binne gery op soek na n koue lafenis, maar niks gekry, Excalibur mis moee op die trappe
Toe vat ons die pad na Bethlehem veby die berg met die kruis
Deur Bethlehem na Clarens, toe vat ons weer elke beskikbare grond pad wat ons in die rigting van Clarens toe kan vat.
Excalibur besig om sy gear vas te maak, ja die rowwe grondpaaie het sy tol begin eis.
Stukkie teerpad na Clarens.
Oja en wie het gese die Vrystaat is plat. dis asof die onse "SKEPPER" vir n rukkie hier kom stil staan het om dit te skep.
Clarens binne gery, fietse gepark, en n paar "R & C" gevat
Excalibur ontmoet toe n ou forum man met naam Kevin (river rat) , na n paar stywes toe vat ons die pad na Fouriesburg waar ons by die kampeer terein sou oor slaap vir die nag, aan gekom kamp op geslaan vuur gemaak en sellig vekeer.
Excalibur wat dinge uit kyk
Excalibur wat wys dis nou tyd om te gaan slaap, en toe n laaste vaar wel van ons om te gaan slaap , oja dit was half nege op sy horlosie.
Volgende oggend klaar gepak en reg vir die pad.
By Golden Gate ontvangs aan gekom
Deur die reservaat gery n draai by langtoon se dam gaan maak, wat n dam, word gevoet net deur berg water.
Wat n natuur skoon n foto van die plek is net n halwe beskryf mens moet dit self beleef , dis die almagtige se groot en goed kunstige hand se werk.
Toe vat ons die grond pad uit die reservaat na Kestell, nog n trip saam met Adventurere wat einde se kant toe staan.
Nog natuurskoon en berge.
En langs die pad na Reitz twee eensame Leeu's.
Reitz aan gekom, koffie en n samie gekry, en toe die pad gevat Frankfort toe waar ons in verskillende rigtings in gegaan het,
n rit van 817 km.
Tot n volgende keer "Ou Grote"