Wolvekraal wegbreek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
En so kom hierdie wonderlike paar dae ook tot 'n einde. By Koup gekom het ek die 40km hoofpad maar weg gekners tussen die trokke deur tot in Laingsburg, vanwaar ek vir oulaas so bietjie grondpad kon ry Anysberg om oppad terug huis (Ladismith) toe.

Tot volgende keer, fluit-fluit, my storie is uit.

20241002_105651.jpg
 
View attachment 918217
Daai paaie is die AT se kos!
 
Die volgende oggend is ek vroeg op en gaan stap 'n ent in die veld. Hier iewers is ook 'n kampplek wat ek sommer wil gaan kyk hoe dit lyk. In elk geval kan ek myself ure besig hou deur te loop en na klippe te kyk in die veld.

View attachment 918184

Dis my skoonouers se plaas, het vir hulle aangestuur, die fotos en komplimente is baie mooi.

Jy waarskynlik my huis gesien daar agter die windpomp na regs waar mens links gaan na die kampplek. Sou graag wou ontmoet. Jy moet volgende keer kom inloer.
 
Wow - klein wêreld hier op Wilddogs! Ek het die huis gesien ja. Dankie vir die uitnodiging, sal beslis volgende keer kom dagsê. (y)
 
Top