renoster
Pack Dog
Hier is my pic..jammer so lank gevat nou kry ek dit reg voor iemand my onderstebo klap vir die lank wag vir my pic .. hier is deel een
Hier staan die bike gereed vir trip...oooppss wag moet nog gelaai word
besig om te laai
Hier is Dawie besig om te laai op 650gs
ha ha ha spot ek lekker ...hy besig om op ketting te spuit.. :lol:
ons gereed om te ry
ek en my vrou by my gelaaide bike
hier stop ons by motel op trompsburg vir bierkie...
Hier drink ons lekker koue bier en ons besig op muur te skryf dat ons wel daar was
oppad na Colesberg ..soos julle sien reen dit daar voorgrond..gelukkig nie nat gereen nie
Hier rus ons colesberg en hier was ek vrek dors dat my tong uithang ooopppsss sorry vir die lelike tong..
oppad na Middelburg...oorgeslaap da...
volgende dag petrol ingegooi en weg is ons na Graaf reinet..
hier smile ons vir die lekker ontbyt by spur in Graaff Ry net...
naby willoremore ...die damwal en was verbaas die dam was leeg ..Maart maand was dam halfvol en nou niks...
in Willomore gou iets drink en Dawie koop drank en laai da op sy 650gs eidelik my 650gs
hier begin my 2de trip grondpad met al die mooi uitsig en dawie agteraan ry sjoe my mond op die bike gele van verbaasheid .. :tongue9:
ons get gestop want die speedcop het ons afetrek vir speed :shock: ooo gaats dis skilpad
hier maak hy die plante nat ...sjoe wat ruik sy :shock:
hier is by die kampplekkie se naam..
ok tot later vir die deel 2 my pc se tong hang uit so gee biekie break ...