dual
Race Dog
Vrydag vir die eerste keer van die plek te hore gekom, al heelwat daar verbygery, soos gewoonte dit maar het
Gisteroggend uit Hermanus, teerpad tot by R355, toe so entjie grond en betyds om weer terug te ry huis-toe
Sal 'n volgende keer beplan en beslis daar gaan oorslaap
Vrydag tot daar, oornag, Saterdag verder deur Cederberge en Sondag terug
Perfekte naweek trip sonder om te veel te ry per dag
Darem een geocache #550 by die pampoen padstal, 'n eerste vir my
Die fotos sal praat - 480 km trip