Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 12,296
- Reaction score
- 2,758
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
Die Arende se gaaie het weer gejeuk, ons het twee weke laas gat geskuur want die “Big Blue was by die Dr vir haar 40 000km diens. Ons het haar twee weke terug George toe geneem sodat die spesialis haar behoorlik kon ondersoek en laasnaweek het ons haar weer gaan haal. Die naweek was toe tyd om te kyk of die behandeling suksesvol was.
Ons was lankal lus om Katbergpas weer te ry en die was die idiale tyd. Die roete vir die dag was soos volg.
King William’s Town na Hogsback deur die woud, Mitchells pas af na Seymor en dan na Katberg. Katbergpas op en dan weer af met Devil’s Bellows. Vandaar na Whittlesea en dan sou ons kyk hoe moeg of hoe vars ons nog is, dit sal bepaal waarnatoe volgende.
Kaart van die roete.
Net na 7 was ons op die pad, die lug was lekker vars en helder.
Oudergewoonte was dit verby King Sandile dam.
Toe oppad na Hogsback deur die woud.
Die eerste boom in die pad