KATBERGPAS EN NOG SO PAAR PASSIES

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vis Arend

Bachelor Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
12,199
Reaction score
2,617
Location
King William's Town
Bike
Honda CRF-250 Rally
Die Arende se gaaie het weer gejeuk, ons het twee weke laas gat geskuur want die “Big Blue was by die Dr vir haar 40 000km diens.  Ons het haar twee weke terug George toe geneem sodat die spesialis haar behoorlik kon ondersoek en laasnaweek het ons haar weer gaan haal.  Die naweek was toe tyd om te kyk of die behandeling suksesvol was.

Ons was lankal lus om Katbergpas weer te ry en die was die idiale tyd.  Die roete vir die dag was soos volg.
King William’s Town na Hogsback deur die woud, Mitchells pas af na Seymor en dan na Katberg.  Katbergpas op en dan weer af met Devil’s Bellows.  Vandaar na Whittlesea en dan sou ons kyk hoe moeg of hoe vars ons nog is, dit sal bepaal waarnatoe volgende. 

Kaart van die roete.
Katberg_zpsad73a2fd.jpg


Net na 7 was ons op die pad, die lug was lekker vars en helder.
100_4348_zps9000f481.jpg


Oudergewoonte was dit verby King Sandile dam.
100_4350_zps39db96aa.jpg


100_4356_zpsa6f45d67.jpg


100_4365_zpsa18a0d54.jpg


100_4368_zps1cc57eff.jpg


Toe oppad na Hogsback deur die woud.
100_4389_zpsdde06682.jpg


100_4424_zps495c8349.jpg


100_4456_zps35c95f2f.jpg


100_4457_zps7dfa8874.jpg


100_4496_zpse050991f.jpg


Die eerste boom in die pad
100_4510_zps0ae87c32.jpg

 
Na Hogsback was dit af met Mitchelspas na Seymor, maar eers was dit die varkies se beurt.
100_4514_zps451197da.jpg


Mitchelspas was maar lekker verspoel gewees.
100_4535_zpsfbe1503b.jpg


100_4538_zps984bb023.jpg


100_4552_zpsbfc068fb.jpg


100_4559_zpsc9b17407.jpg


100_4562_zps80fa70df.jpg


100_4570_zps374eeb05.jpg


Oppad na Katberg besluit ons om eers gou ‘n draai te maak by Katrivierdamwal.  Die hek is gesluit maar die man laat ons gou in.  Ons het nie veel tyd nie, maar hier is so paar vinnige kiekies.
100_4645_zps279a34a6.jpg


100_4662_zps454b5f3c.jpg


100_4669_zps5a5a72f8.jpg


100_4659_zpsdfebbc7b.jpg


Oppad na Katberg
100_4691_zps17a8b7f3.jpg


Ons stop altyd hier voor ons Katbergpas aanpak of net nadat ons Katberpas afgekom het.
100_4692_zps96e5f380.jpg


100_4693_zps1871405c.jpg


Katbergpas.  Die reen het die stukkie pas lekker deurmekaar gemaak en dit kos so bietjie werk om regop te bly.
100_4776_zps2bbc41ea.jpg


100_4789_zpsd725f177.jpg


100_4790_zpsa758bbe3.jpg


100_4793_zps7a4cdb30.jpg


100_4798_zps281760fd.jpg


100_4803_zpsfdb69cd9.jpg


100_4807_zpscae2f3bf.jpg


100_4828_zps0eb35c6e.jpg


Dis altyd die moeite werd om bo uit te kom, die uitsig van hier is werklik indrukwekkend.  Fotos kan nie beskryf wat jy werklik ervaar en sien nie.
100_4831_zpse19802c0.jpg


100_4839_zpsf758202e.jpg

 
Nou is dit tyd vir Devil’s Bellows, dis die eerste keer wat ons die pad ry.
100_4846_zpsc6081eb6.jpg


100_4849_zps18fe9960.jpg


100_4881_zps8d941efa.jpg


En toe waarragtig, daar kry ek weer ‘n papwiel, gelukkig sien ek dis net die valve wat gelek het.  Tyd weer vir ‘n pomp en sommer so ‘n ruskansie na Katbergpas.
100_4885_zpsa0332257.jpg


100_4891_zps9e7525e9.jpg


100_4892_zpse6f3a096.jpg


Die uitsig by Devil’s Bellows.
100_4909_zps8326d10e.jpg


100_4910_zps9bd1bbeb.jpg


100_4916_zps6d691652.jpg


100_4921_zps5c6a4274.jpg


Die omgewing hier is asemrowend mooi.
100_4942_zps8e6b3f4c.jpg


100_4947_zps0f05c4ab.jpg


Oppad kry ons nog ‘n boom wat oor die pad le, maar dis ‘n klein problem, ons ry om hom.
100_4973_zps79f352cb.jpg


Net om so entjie verder by nog ‘n boom aan te kom wat die hele pad versper.
100_4980_zps4807ba53.jpg


Ek soek ‘n ompad.
100_4982_zpsbce8a710.jpg


Daars geen deurkom daar nie en ons “backtrack so ent en ry deur die veld en volg beespaadjies.
100_5000_zps9b95b6a7.jpg


100_5031_zps259116b8.jpg


100_5034_zps85914f71.jpg


100_5060_zps7663c2df.jpg


Uiteindelik kom ons weer op ons roete en sien die mooi dammetjie.
100_5078_zps5ba63624.jpg


100_5079_zpsd671055d.jpg


Terwyl ons die dam staan en bewonder sien vroutjie die mooi hottentotsgod.
100_5080_zpsd4445621.jpg


100_5092_zpse2cd749e.jpg


100_5104_zps1e77be64.jpg


Toe raak die pad heel skaflik en ons kry nog ‘n dam, die Oxkraaldam.
100_5111_zps9e9d29ab.jpg


100_5122_zpsf7bba639.jpg


Vanhier was dit ‘n maklike stuk tot by Wittlesea waar ek bande gepomp het en toe die maklik roete huis toe geneem het.
100_5130_zpsc8f33026.jpg


Waterdown dam
100_5137_zps79264890.jpg


Toe raak ons 40
100_5154_zps4ab73241.jpg


So paar fotos oppad terug King William’s Town toe.
100_5155_zpsfdb07a95.jpg


100_5164_zpsa16bf695.jpg


100_5182_zpsc6f4968b.jpg


Hoop julle het dit geniet soos ons het.
Groetnis tot ‘n volgende keer.

Die Arende 
 
That Devil's Bellow detour 'ride around' is a known thing = road been blocked like that for probably at least 18 months and the fallen trees are a blessing in disguise as the road there is very washed out. I can say you are fortunate that this route was not wet ... you would have been very busy in the cockpit!  :3some:
 
Hier is n paar van julle "groot bike" ryers wat mens maar net kan bewonder vir julle "skill" en jy is een van hulle Vis Arend  :thumleft:

Was nou so bietjie deurmekaar met Katbakkies pas.
 
BMWPE said:
looks good  :thumleft:  i must take that route up to the Baboon Adventure  Rally next weekend

The scenery is awesome. 

BiG DoM said:
That Devil's Bellow detour 'ride around' is a known thing = road been blocked like that for probably at least 18 months and the fallen trees are a blessing in disguise as the road there is very washed out. I can say you are fortunate that this route was not wet ... you would have been very busy in the cockpit!  :3some:

I can believe you, the pieces that was wet and muddy kept me busy enough.  :eek7:


 
chrisL said:
Julle het n mooi area om in rond te ry :drif:

Kom kuier en geniet dit saam met ons.  :biggrin:

Casting from Turd said:
Looks like the knee is fixed. Mooi ride

Yip, up and running, getting it in form for my Namibia trip.
 
Nee kyk julle kan maar.  Lekker saamgery.
Dis darem 'n YSTER daai wat julle ry... en julle twee is ook nie so bad nie.. :laughing4:
 
Ek het dit reggekry om videos te laai, hier is so kleintjie by Mitchelspas af.

[flash=480,385]https://youtube.com/v/8aiQY0RQmBw[/flash]
 
Nog een van Katberg op, die gehalte is nie so goed nie.

[flash=480,385]https://youtube.com/v/rcsifc05Af4[/flash]
 
Baie baie mooi RR:thumleft:, julle Arenda sien vir baie kans jong op daai verspoelde roete, ek en Dutchman81 het daar deur gekom verlede jaar van Whittlesea se kant en ek persoonlik dink dus moeiliker soos julle op gery het en by gesê hulle het baie reen gehad van laas af. Soos jy sê, woorde kan nie beskryf hoe mooi dit daarvan bo af is nie. Sien julle Saterdag.
 
Baie mooi wêreld waar julle woon en ry.  Dankie vir die deel  :thumleft:
 
Kyk die ''Arende'' mag maar , daai roete was vir my erg genoeg alleen op my klr , maar ''2 up'' op n  ''STEN'' , dit wil gedoen word... Baie mooi RR soos altyd , dankie  :thumleft:
 
weer 'n baie mooi trippie en goeie fotos - dankie Arende!  :thumleft:

ek dink julle moet maar soliede rubber bande opsit...
 
Smart - bleddie smart.  Julle mag en kan maar  :biggrin:
 

Latest posts

Top