Hentie bm
Race Dog
Dit sal die lang naweek van 19 tot 22 maart wees en die 22 ste is 'n vakansie dag. :mwink: Ons hou dit weer in Meiringskloof in Fouriesburg.Vrydag aand sal daar ordentlike braaipakke wees met steak,wors,sosatie,tjop en pap en sous,saterdag aand 'n spit braai met genoeg skaap en nie meerkat nie eepwall: ot: selfde mense maak die kos as laas jaar :drif: so met die lang naweek kan die mense van die Kaap ook kom :deal: :thumleft:Ek en Deon Dj sal die kostes so gou moontlik vir julle gee :biggrin: :thumleft: