Harry the Buffalo
Race Dog
Nou een vannie redes virrie trip en een vannie voorwaardes was BOKKOMS ??? En deel vannie naam vannie trip is "BOKKOMS" ......MY ANNNER HELFTE HET GESE .......gaan maar jy SAL vir my bokkoms saam bring ??? Nou soos ek verstaan Laaiplek issie plek vir Bokkoms......................dus ek is n getroude man en as SY praat luister n mens. Ek het hier bokkoms gekoop en vir 2500KM saam my oppie Buffel gepillian
atch:...............Elke keer as ek stop het ek 77 vliee wat ommie Buffel draai..............mens kon sweer die Buffel hettie sy gat afgevee nie :-[ :-[ :-[ Blykbaar is BOKKOMS nie goed vir jou VOOR tanne nie ???