Crossed-up
Pangaman
Great report of an awesome ride. Thanks.
Verseker beter in die klipperige gedeeltes. Stamp net baie minder en gaan sagter deur gate ook.Cheetah said:Het die 21 duim voorwiel lekker gery Chris?
Dankie vir terugvoer Chris :thumleft: ;DchrisL said:Verseker beter in die klipperige gedeeltes. Stamp net baie minder en gaan sagter deur gate ook.Cheetah said:Het die 21 duim voorwiel lekker gery Chris?
Klim middelmannetjies ook beter maar in n teerpadpas kon ek baie vinniger deur die draaie.
Dit voel so asof die 21" na buite wil beur en nie so lekker in die draai wil lê maaar dit kan ook
my vrot rystyl wees.
Sand sou ek sê dis so 50/50 tussen die 21" en 19". Ek moet byvoeg ek het my steeringdamper vasgedraai
elke keer in die sand. Of dit n "switch" aktiveer in jou brein en jou dan laat beter ry weet ek nie
maar dit werk. :deal:
Enter your email address to join: