Cradock Adventure Ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ajax

Pack Dog
Joined
Dec 14, 2011
Messages
451
Reaction score
0
Bike
KTM 1290 Adventure R
Jammer as dit alreeds geplaas is.... Die local adventure manne beplan `n trip oor Swaarshoekberge, Kariega via Somerset Oos [middagete] die Sat van die Lions Rally [01/12/2012].
 So as da enige dawgs is wat wil saamry is jul welkom.  Wynand met sy BUS vertrek stiptellik om 08h00 vanaf Steers!  Hul beplan om by `n leeu plaas aan te gaan oppad terug , ma moet dit nog confirm..[die KTM manne kan `n leeu of twee probeer ry... :ricky:]  Die trip kos niks behalwe `n vol tenk petrol. Die roete is pillion vriendelik en 90% grond........Hamster kry daai Graaf Reinet manne bietjie bymekaar :thumleft:
 
Top