Net vir ter verduidelikingie boeties is Grootboet(1200) en Ouboet(Funduro) Die Ru-ens is min of meer die area suid van die N2 tussen Caledon en Swellendam.Dit is n baie goeie saai en vee area en die tyd van die jaar op sy mooiste.
Ek en vriend JD het gister n draaitjie daar gaan maak en ons verlustig aan die boerderye.Die dag kon ook nie verby gaan sonder n braaijie nie.Soos ou JD altyd ,tong in die kies, opmerkie lewe van n man is nie maklik nie;ons is nie besonder honger of dors nie ,maar ons moet braai en drink.Ek gooi n paar fotos op vir die wat wil kyk.

Attachments
-
Ouboet.jpg184.2 KB · Views: 144
-
Canola.jpg213.8 KB · Views: 149
-
Hawer.jpg170 KB · Views: 145
-
Koring.jpg160.8 KB · Views: 150
-
Bloukraan.jpg110.3 KB · Views: 147
-
Ruens.jpg88.4 KB · Views: 147
-
Karsrivier.jpg145.3 KB · Views: 146
-
Braai.jpg286.1 KB · Views: 149
-
middagete.jpg219.9 KB · Views: 144