atj
Pack Dog
- Joined
- Sep 14, 2009
- Messages
- 201
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Daars mos iets in n mens wat jou trek na die karoo as jy daar groot geword het. Dis nie iets wat jy kan beskryf nie, jy weet net die dag as jy voel die stad druk jou dat dit die karoo is wat jou trek. Hy roep jou siel om terug te kom. Mense sal praat van die reuk na die eerste reen van n lang droogte, maar vir n hantam kind is net die stof nodig. Die reen is n belofte en sal altyd kom
1832km van vrydag middag kaap en sondag middag 4h weer terug
Geniet dit fotos honne. Dit vertel als
Kaap, wellington, clainwilliam, engelsman graf, loeriesfontein, kakemas, augrabies, kenhart, verneukpan, calvinia, ceres karoo, bainskloof terug