Johan14
Race Dog
Dag 2
Na n goeie nagrus op Finchly Farm, word ons wakker met n groot opgewondenheid. Nog nie een van ons was al deur die Baviaanskloof nie, dis die roete vir die dag. :ricky:
Ek het al n stukkie van hom gery op my Alleen Trip in Novmaar, dis nie die selfde as, die hele ding nie :lol8:
Finchly Farm is baie nice. Ek dink die manne wat met hulle vrouens en meisies ry sal dit geniet om hier te oornag. Die dames wil mos maar, skooner wees as ons.(foto 1-2-3-4-5)