Nicobie said:Foot-Peg, wat se kamera gebruik jy?
Dit lyk of die kamera op jou helmet gemonteer is, neem jy dan video en select sekere fotos, of neem jy stil fotos?
Met die regte kamera kan jy lekker fotos neem, soos ek dit nou doen moet ek stop, kamera uithaal en dan neem, en met die handskoene aan is die proses te lank en mis ek die aksie.
Ek wil graag met my volgende ride ook iets soos jy probeer doen.
Enter your email address to join: