Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ons stop by Babes se winkel vir gegeurde melkies en Chocolate Logs.....

59c8d2714e3d52b0cce7e173c66fc9c5.jpg

Dink nie Ducati het al so vuil Ducati gesien nie.... :peepwall: dis dalk die eerste Ducati deur Baviaans??

a19262cadc376696b2bb6ca3de1e30cd.jpg
 
Ek hoop julle het aan die REGTERKANT gery deur daai modderpoele..... my TOUR GUIDE het die DIEP gate gery die week van tevore.  Toe ons 'n koffie maak by Smitskraal het ons met 'n bakkie omie gesels en hy se sy voertuig het MINDER aan die een kant ingesak, dus is on REGS deur, baie vlakker gewees.
 
woody1 said:

Ek is regs deur nadat ek gesien het hoe die ander twee bokspring daardeur...... :ricky:
 
My strategie is baie mooi vooruit beplan, ek's mossie stupid nie... :laughing4: :laughing4:
 
Noneking said:
Righard tref groot klip in die modderpoel en buig sy brakelever. Die bike lê vir oomblik op sy sy en as mens vir Righard kan glo, is dit waar die wit onderbroek sy merk gekry het...... :3some: :3some:

Ek is impress met daai rooi fiets. Die onderbroek aan my bas sou erger gelyk het voor die modder as ek net dink aan daai kleiner voorwiel. :-\
 
heinzz said:

Verseker!  :thumleft:

By uitspan aangekom reël Christene gou vir ons ys, papnat vuurmaakhout en roosterkoeke.  Die plek is so mooi dat ń ou sukkel om te besluit waar die beste kampplek sal wees??

Ons ht die plek vir onsself en ons eindig op onder ń groot boom met mooi gras.

3e412c8036f725632e577fdb84b4367c.jpg

5cad189584147277762f5d15eb792fbe.jpg

3b2b99ce95310cacad8662f5a0a46ae8.jpg
 
Dwerg said:
Jis eks jaloers. Volgende keer kom ek saam  :thumleft:

PS.... Julle moet lekker so oor die driffies jaag. Eendag slaat julle so ene  :lol8:

https://www.youtube.com/watch?v=tignwpvWbqA

Hoog tyd dat jy 'n trippie saam met jou ouboet doen!!

Kyk my strategie hierbo aan Woody verduidelik! Ek sal nooit so oor 'n driffie jaag teensy iemand voor my daaroor gejaag het nie......... :peepwall:
 
Ons is redelik vroeg by ons bestemming vandag en almal se gemoed is uitbundig na 'n ongelooflike dag in die saal. Die beste van alles is ons is nou eers halfpad op ons trip!!

e385a90bb80055bfd2666328673368a5.jpg
 
Lekker yskoue Ricky Louw en Coke en staaltjies oor die dag het ons lekker aan die lag. Righard haal 'n paar vreemde konkoksies uit sy panniers, een of ander tequila mix ding. Kort voor lank het dit die verkeerde effek.... :imaposer: :imaposer:

026ca846e97c9fc14a74bdac15e84f95.jpg
 
Righard is baie hartseer oor sy vuil Ducati en kort voor lank trek hy die tuinslang nader en begin sy Rooi fiets was... :patch:

1c7daa1dde514142b74b8591577cf8ff.jpg

Kamp word opgeslaan

4ddf1e4672069de13bd1bc08ad0b7b4d.jpg

47e5d5e3891797f37ad130e697ac96ba.jpg

e29e0f265241cca06e60604f17baced2.jpg
 
Righard gaan haal die roosterkoeke en verras ons ook met bottel tuisgemaakte konfyt......

1caa57d671cdfe7c06d42296a769d3e2.jpg

a22642e011ad6bbd8e937f563289e154.jpg

3caa41b466d694853f16b0c0520c605f.jpg
 
Righard gaal lê vroeg onder sy seiltjie en ek en Carlito sit en gesels dik stukke tot laataand.....

00b5675710c9bb82415700199affec06.jpg
 
Top