Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Een van die beste dae op 'n bike ooit!

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/0djDfdkIcn8[/flash]
 
Dag6 - Uitspan na Koedoeskloof, Ladimith 365km

Ek lê groot deel van die nag wakker met tent se deur oop vir die sterre en staar. Pragtige wereld die......

Raak weer aan die slaap en toe ek daarna wakker word sit die son al hoog. Kamp word vinnig opgeslaan en 'n vinnige koffie gedrink.

Ons val in die pad en sien uit na die mooi dag se ry wat voorlê.

29da492f5018585444b9d7f75ed97f38.jpg

2f2a6103ed55e8319152a3f6fc03a024.jpg

cbf3787e45f7dc517633df5dc6f5b712.jpg

f208a118d611cced70aac219d92bb9d9.jpg
 
Righard se Italianer is weer leeg en ons ry ompad Uniondale toe vir Petrol.

Van hier kom ons agter dat ek fout gemaak het met beplanning van roete wat beteken dat ons vir die volgende klompie ure op teer ry om by Prins Albert te kom!! :dousing: :dousing:

81d99c536a4b125f14df12a8219bebeb.jpg

9eeab4b8e54fac1ec1e00a3eca89c781.jpg

Ons stop vir bande hard pomp toe ons die fout agterkom. My Airman pompie se Hella plug is gebreek en deur dit te forseer in die Aux power socket van my bike, breek ek die ook. Ek is sonder pomp en krag..... ;D

da4243661e843c3a06d113836ccf4a43.jpg
 
sonder pomp en krag................................ :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Teer is soms onvermeidelik, maar as mens darem so 'n fout maak, gee jy jakkalse net skietgoed  :imaposer:

Nou ry ons eers lekker :thumleft:
 
4c67749f264fb71e8ca6e098ea688b7d.jpg

7a3e41352526439402f0610a85930abc.jpg

Ons sit agter stadige trokke in Meiringspoort en vir eerste keer op die trip ervaar ek frustrasie en irritasie...

eb597b3b5eeba7c71cace22ceb6b9400.jpg
 
VaalBaas said:
Teer is soms onvermeidelik, maar as mens darem so 'n fout maak, gee jy jakkalse net skietgoed  :imaposer:

Nou ry ons eers lekker :thumleft:

Jakkalse kom loer net nou en dan in om te kyk of die GSA breek, anders is daar niks om oor te post nie..... :pot:
 
Van Prins Albert terug na Swartbergpas afdraai. Julle ken almal die prentjie, so ek post maar net nog 'n paar en sal nie veel sê nie........

aabfb10b6119ad915e9f389060e986f5.jpg

6d87382ead30c21ee69bc8d7dbd3aab1.jpg
 
Noneking said:
VaalBaas said:
Teer is soms onvermeidelik, maar as mens darem so 'n fout maak, gee jy jakkalse net skietgoed  :imaposer:

Nou ry ons eers lekker :thumleft:

Jakkalse kom loer net nou en dan in om te kyk of die GSA breek, anders is daar niks om oor te post nie..... :pot:

Hiers ek, hiers ek !!!!!!!!!!!!!!  :lol8:

Ai, julle het 'n mooi pad gemis vanaf Willowmore na Prins Albert, heel pad grond.  :deal:
 
Jakkals said:

Praat van die Duiwel.......

Ja jissie man, Veldtie het my gesê..... baie knorrig met myself.... :dousing:
 
Top