Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ja Jakkals gee die manne gas met hulle FENCY bikes... hulle stop mos nie om met 'n 1984 Honda wat lyk of hy uit Brakpan kom te gesels langs die pad nie.
 
woody1 said:

Ons ma het my en DWERG van kleins af  geleer mens stop nie vir 'n Brakpan biker nie......
 
Noneking said:

Hey, praat mooi met daai "afgetreede ducktail" ek moet nog eendag erf by hom. :lol8:
 
woody1 said:
Ja Jakkals gee die manne gas met hulle FENCY bikes... hulle stop mos nie om met 'n 1984 Honda wat lyk of hy uit Brakpan kom te gesels langs die pad nie.

Moet nie worry nie, my groot maater Nico van Uitspan sal my nog vertel hoe hulle hulle fietse gewas het daar by hom, ek is bly Christine het vir hulle rooster koeke gegee en nie muffins soos in die shops waar hulle uit hang nie. :ricky:

Kom gooi nou die res, ek ry lekker saam. :deal:
 
Jakkals said:

:eek: :eek:

Man moet darem werk ook so ts in
 
Trek tande met die een hand en post met die ander,  :lol8:
 
Ek geniet die RR amper meer as die trip........jy kan maar Dr!
Baie nice!
 
Wys jou.  As jy 'n klein groupie is en SAAM KAN RY is dit lekker om so 'n trip te maak.  :ricky:
 
45603ba8525a7420ac9e3c484d42b528.jpg
 
......en dan kom die bliksem en maak of hy my gaan afstamp....... Met sulke vriende......

996f6c82dec6d82576c2bc4699cb8ebe.jpg

81c671e79b0133abe7c5e54cbb3594e3.jpg
 
woody1 said:
Wys jou.  As jy 'n klein groupie is en SAAM KAN RY is dit lekker om so 'n trip te maak.  :ricky:

Ek ry al 14 jaar uitsluitlik in die groepie (ons is gewoonlik 4, maar die ander een het emigreer Barberton toe en kon nie trip mee maak weens ander verpligtinge). Ons het altyd lekker tye saam!
 
...lekker lees ek nou ... thanks okes.
Great RR and pics.
 
Noneking said:
Die bordjie is seker in net soveel fotos as tafelberg.....

8bfb29a978f92e5ff6aeb96b9e31c129.jpg
You must have ridden through there just after us. Check the sticker at the top of the bordjie ;)
 
Top