- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,675
- Reaction score
- 11,263
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Operator said:Baie lekker RR hierdie :thumleft:
Dankie!
Operator said:Baie lekker RR hierdie :thumleft:
Noneking said:Righard said:Soos julle seker al agter gekom het, mag Righard niks doen of sê nie!!.........dis n OU storie...... As iemand weet van iemand wat n Pêl soek.......ek is beskikbaar! Ek soek dringend anne Pêlle.....Noneking said:Hehe,Noneking said:ChrisL - DUSTRIDERS said:ding is taaier as die eerste en derde aand se Zebra
Ek beginne wonder of die fout nie dalk by die braaiers lê nie eepwall: ot:
Kyk, Carlito is ons designated braaier........en die Suidwester kan braai!
Righard mag nie braai op biketrips nie..... :imaposer:
Ons help jou soek......HARD soek..... ;D
Righard said:Soos julle seker al agter gekom het, mag Righard niks doen of sê nie!!.........dis n OU storie...... As iemand weet van iemand wat n Pêl soek.......ek is beskikbaar! Ek soek dringend anne Pêlle.....Noneking said:Hehe,Noneking said:ChrisL - DUSTRIDERS said:ding is taaier as die eerste en derde aand se Zebra
Ek beginne wonder of die fout nie dalk by die braaiers lê nie eepwall: ot:
Kyk, Carlito is ons designated braaier........en die Suidwester kan braai!
Righard mag nie braai op biketrips nie..... :imaposer:
Frannarossi said:Ja nee dankie man.Dit was een van die lekkerste RR's wat ek in 'n lang tyd gelees het :thumleft:
Nimmo said:Righard said:Soos julle seker al agter gekom het, mag Righard niks doen of sê nie!!.........dis n OU storie...... As iemand weet van iemand wat n Pêl soek.......ek is beskikbaar! Ek soek dringend anne Pêlle.....Noneking said:Hehe,Noneking said:ChrisL - DUSTRIDERS said:ding is taaier as die eerste en derde aand se Zebra
Ek beginne wonder of die fout nie dalk by die braaiers lê nie eepwall: ot:
Kyk, Carlito is ons designated braaier........en die Suidwester kan braai!
Righard mag nie braai op biketrips nie..... :imaposer:
Klink vir my ons gaan oki werk nie - kani aanmekaar stop vir herstelwerk nie :deal: :imaposer: ot:
Rooikoos said:Ai, nou wat gaan ek nou heeldag by die werk doen, die storie is dan nou klaar!
Dit lyk asof julle 'n awesome tyd gehad het! :thumleft: :thumleft:
ChrisL - DUSTRIDERS said:Hierdie RR het my weer hoop gegee vir WDs se toekoms, ja en Woody se rondry RR ook.
Ons hoop julle driemanskap kan weer binnekort n stoffie maak. :thumleft:
Dankie Canz en Pottie vir die beste Bike trip ooit!Noneking said:Baie dankie aan my twee awesome pelle vir die ongelooflike trip!!
Carl Potgieter, Canzius Pretorius & Righard Meyer
Draadwerk jy is ampe so lelik met my soos my eie vrienne.................Draadwerk said:'n laaste een vir Righard :
VaalBaas said:Ag nee wat Righard. Hulle like jou 1000. :thumleft: Ek het saam gery toe jy moes terug vlieg :lol8:, het gehoor wat hulle praat.
Righard said:VaalBaas said:Ag nee wat Righard. Hulle like jou 1000. :thumleft: Ek het saam gery toe jy moes terug vlieg :lol8:, het gehoor wat hulle praat.
Dankie tog VaalBaas.......ekt begin worry! Ek wou net my pols begin kou....
Daarsy. Dankie Righard wat my gewys het hoe om myself voor te stel.Noneking said:Righard said:VaalBaas said:Ag nee wat Righard. Hulle like jou 1000. :thumleft: Ek het saam gery toe jy moes terug vlieg :lol8:, het gehoor wat hulle praat.
Dankie tog VaalBaas.......ekt begin worry! Ek wou net my pols begin kou....
Ou Jannie Jammergat......
Carlito said:Daarsy. Dankie Righard wat my gewys het hoe om myself voor te stel.Noneking said:Righard said:VaalBaas said:Ag nee wat Righard. Hulle like jou 1000. :thumleft: Ek het saam gery toe jy moes terug vlieg :lol8:, het gehoor wat hulle praat.
Dankie tog VaalBaas.......ekt begin worry! Ek wou net my pols begin kou....
Ou Jannie Jammergat......
Nou kan ek ook active raak as ek die site verstaan.
Noneking, perfek opgesom en saamgestel. Nooit oordryf met die diepte van die water of die los sand nie.
Die trip was net so lekker soos wat jou RR gelees het. Goeie 2 mense om die tyd mee te gedeel het.
Het nog WD ontmoet en moet se wat n aangename klomp mense. Ek het vir Righard vanoggend vir ontbyt by Wimpy gestick , so die saak is afgehandel. Dankie aan die planeet ou van PE. Was Jupiter ne? Jou aanbevelings was perfek gewees.
Ons 3 gaan volgende jaar Namakwaland toe om n naakte wilde vygie kalender vir 2017 te skiet. Ek moet dit reel, so ek het definitief advies nodig van honde met kennis van daardie area soos wat Jupiter van die Oos Kaap het.
Dankie aan 2 goeie vriende
Enter your email address to join: