JERINOMO
Race Dog
LRFan se RR het my geinspireer om my laities ook op ‘n trip te vat, maar al twee werk in Gauteng so dis waar die ligte aangekom het. Ek het my dogter Lonique al ‘n paar keer gevra of sy nie saam my wil ry nie, en daar was altyd iets wat voorgeval wat veroorsaak het dat ons nie kon ry nie.
Dis Saterdag oggend en ‘n perfek dag om vir ‘n ontbyt loop te gaan. Aangesien sy niks aan die gang gehad het nie, het ons besluit om Padlangs restaurant toe te gaan vir ‘n lekker plaas ontbyt.
Ge”dress” met Ma se baadjie, helmet en handskoene was dit A for away. Sy’t die skoene gehaat en haar eie bootsies aangetrek. Dit was met groot verduidelik dat sy toe die stewige boots aantrek MAAR ek moes haar bootsies in my “top bag” sit sodat sy dit kan aantrek sodra ons by Padlangs kom.
Die vlak van opgewondenheid het hoog geloop.
Die volgende stop was vir ‘n sluk petrol vir die Beemer.
En weg was ons. Ek het besluit aangesien dit haar eerste trip met Dad is gaan ek net teerpad ry.
‘n Foto sessie by die Van Staadensrivier brug.
Cool girl.
Lawwe girl
Saam Dad
Terug bike toe
Dad, ek kry nie my helmet vas nie.
Op pad na Padlangs. Die pragtige “scenery” maak hierdie ‘n gewilde roete, al is dit op teer. 'n Perfekte dag vir ry.
Deur Hankey
Deur Patensie
Aankoms by padlangs. Ons het laat besluit ons gaan vir ‘n ontbyt by Padlangs so ons was storm-honger.
Lonique met haar oudergewoonte pienk aan. Ek het haar oortuig dat daar nie baie mense is wat na haar skoene gaan kyk nie. So ons het verniet die booties saam gery.
Wat is ‘n ry nou sonder ‘n foto van Dad.
Ons twee saam
‘n Baie interessante restaurantjie. Hierdie fotos is seker al honderd keer geplaas so hiers nr. 101. :mwink:
Wat is ‘n dag nou sonder ‘n bietjie Fasebook of Mixit? :
En toe kom die ontbyt, glad nie te vroeg nie. Ons was so honger soos wolwe.
Na ontbyt vra Nicky my hoe ver dit terug is PE toe en ek het my GAP gesien. Ons wou by Ma gaan oe wys. Nou Ma was met 100 kinders by Waverley Hills kamp terrein EN Waverley Hiils is op die Elandsrivier pad. Ek verduidelik toe aan haar dat dit omtrent 140km na Ma toe is, sou ons teerpad ry, maar as ons die Elandsrivier pad vat gaan dit net 80km wees. Met geen protes het sy toe ingestem en ons was weg.
Links op die Elands rivier pad. Ons was verby ‘n ryer op ‘n GSA. Iemand wat ons ken?
Die ryer was weer verby ons na omtrent 500m op die grondpad.
Die roete na die toring is asemrowend. Ek het ‘n paar “snap shots” van die video gehaal.
By die toring en tot my verbasing het Nicky dit geniet. :thumleft:
Na ‘n kort bene-rek was ons terug op die saal.
Hierdie is die afrit na Steytlerville, deur die Grootrivier Poort. Ek het nog nie hierdie roete gedoen nie, maar dit is hoog op my “te-doen” lys.
Ons het ‘n lekker “chuccle” gehad oor hierdie pad teken. Niemand in ‘n 100 myl radius. ;D
Ek wonder wie het die grootste geskrik? Ek of hierdie spreeu. Dit lyk of hy ver is, maar die wye lens is baie bedrieglik. Ek sien dit as ‘n “Near Miss”
Nog roete fotos.
Die Sandrivier dam.
Hieride Dude het verby ons geskiet en ons gegooi met klippe. “No beef”, elke sport het sy beserings. :ricky:
‘n Funny brug. Wonder wats die storie?
En so hardloop ons toe uit grondpad. Onder die boom staan ‘n jong man wat 5min terug die “Oom” onder klippe gegooi het.
Dit was lekker gewees. Dit het my opgeval hoe positief hierdie hele ondervinding was. Gaan dit definitief weer doen. :thumleft: :thumleft: