Ek en my meisiekind vir 'n Ontbyt loop.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
J-mo said:
Diesel & Dust said:
Watse helmet cam het jy? my gat begin nou erg jeuk vir een :thumleft:

Hey D&D

Ek het 'n DRIFT 170 HD

As jy belang stel, kry een by Warrick.  www.actioncameras.co.za

Sou jy een koop, kry 'n 12v Charger, 32 Gig mem en een van daai long life batterye.

Ek was nog nie een keer spyt gewees nie. Ek kan amper 15Hr record op my mem kaart met omtrent 6 hrs op die twee batterye voor ek moet charge. As jou GPS 'n USB socket het kan jy hom sommer daar charge. 'n Ou Black Berry charger werk ook.

Dankie :biggrin:
 
Nice one J

Watse over and under het jy?
 
J-mo said:
DRAZIL said:
always a pleasure to have our kids with us. :thumleft:
You should give your daughter a paintball gun to shoot the roosters >:D
  :'(I think I must buy Goga back, I miss the red cow.

LOL, a paintball gun for the girl and a shotgun for me.

Oh wait, I already got a Over & Under.
You going to shoot the plastic bikes that roost you with a shotgun,make sure you use rock salt. :eek:
Keep the shotgun for the kids that roost outside your driveway waiting for your daughter. :biggrin:
 
KiLRoy said:
Nice one J

Watse over and under het jy?

Dit moes 'n Benelli of Beretta gewees het, maar ek sou seker nou nog afbetaal het. :mwink:

Dit is 'n Avsan, een of ander Oosblok land weergawe van 'n Beretta. Hy is lig, lang loop, point lekker en in my opinie 'n lekker en gemaklike "bird gun". Ek hou net nie van die twee snellers nie. die oorpronklike Beretta het net een sneller en jy kan met 'n "button" kies watter loop eerste afgevuur word, afhangende van die spoed, afstand rigting en hoogte wat die "bird" inkom. :thumleft:

Attachments

  • Av1.jpg
    Av1.jpg
    92.5 KB · Views: 106
  • Av2.jpg
    Av2.jpg
    98.9 KB · Views: 106
  • Av3.jpg
    Av3.jpg
    71.3 KB · Views: 105
DRAZIL said:
J-mo said:
DRAZIL said:
always a pleasure to have our kids with us. :thumleft:
You should give your daughter a paintball gun to shoot the roosters >:D
  :'(I think I must buy Goga back, I miss the red cow.

LOL, a paintball gun for the girl and a shotgun for me.

Oh wait, I already got a Over & Under.
You going to shoot the plastic bikes that roost you with a shotgun,make sure you use rock salt. :eek:
Keep the shotgun for the kids that roost outside your driveway waiting for your daughter. :biggrin:

:imaposer:

This will be the last thing they see. :biggrin:
 
Attachments

  • Av4.jpg
    Av4.jpg
    33.9 KB · Views: 103
J-mo, pak daai hael geweer dat ons die pa/dogter ride doen.
 
:thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Hi J - Mo ,

Baie mooi fotos , dit is n baie mooi deel van die wereld .  Ek en twee van my vriende het laas Saterdag daai roete Steytlerville toe gedoen , baie mooi maar dit het gereen en die pad was baie glad . Ons het 1uur 30min gesukkel om die een GSA 200m ver te kry , na seker 6 se val  :imaposer:
 
jupiter said:
J-mo, pak daai hael geweer dat ons die pa/dogter ride doen.

Ek is baie "keen" vir so iets. :thumleft: :thumleft:

Dis nou net om uit te figure wanneer gaan almal pas. Sy gaan oorsee binnekort so ons sal dit vinnig aan mekaar moet slaan. Gaan ons kyk vir Saterdag 28 Mei? Ek het nog nie vir Nicky gevra nie, maar dit is voorlopig 'n datum. Hierdie naweek is klaar vir my uitgelê so dis uit.

Wanneer sal julle pas?

Committed said:
Hi J - Mo ,

Baie mooi fotos , dit is n baie mooi deel van die wereld .  Ek en twee van my vriende het laas Saterdag daai roete Steytlerville toe gedoen , baie mooi maar dit het gereen en die pad was baie glad . Ons het 1uur 30min gesukkel om die een GSA 200m ver te kry , na seker 6 se val  :imaposer:

Een ding het ek geleer. Bly weg van die Elandsrivier pad as dit gereen het. Veral as jy nie knoblies op het nie. :thumleft:
 
Dit het te laat agter gekom maar dit was nogsteeds die moeite werd gewees
 
Stem saam.
 
Dis baie spesiale trips & tye so saam met n man se kinders - baie mooi area! :ricky:
 
28 Mei klink reg vir my. Wag net om by my dogter te hoor of sy sport het die dag, maar sy's baie gretig.

Meskien goed as jy dit op "plan a ride" sit. Die twee Dogs wat ek van weet met dogters is Drazil en Beagle Boy.

Nicky het ook 'n ding aan môre, so dit sal nie kan gebeur nie. Ek sal dit op "Plan a Ride" sit dan kan ons dalk 'n datum vasmaak.
 
Het dit toe gister gebeur?
 
Beagle Boy said:

Nee BB, ons moet nog 'n datum kry wat almal gaan pas, maar ons sal nie lank kan draai nie, want my dogter gaan oorsee in Julie. Julle moet sê watter datums julle sal pas as julle belang stel, dan kan ons iets aanmekaar slaan.
 
My ry kom soos 'n groot nood.  Sit my asseblief op jou kontaklys dan ry ek Grootrivier saam met julle as ek los is.

UncleAl said:

Hi Al,

Ek weet nie of die Grootrivier 'n goeie keuse van Pa en meisiekind roete is nie. Ek was gister daar deur. Die pad is nogal redelik weggespoel en die watervlak was omtrent 2cm van my lug inlaat pyp, so ons het besluit om sissies te wees en het die bikes deur die Grootrivier gestoot.

Jy's op die lys as jy en jou meisiekind wil saam kom. Ons moet net 'n datum op 'n stadium vasmaak.
 
Top